Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

Program van die McGregor Gedigtefees beskikbaar

LitNet Feeste 2021-11-15

Een van die jaarlikse hoogtepunte op die Wes-Kaapse feeskalender is die Gedigtefees wat al sedert 2013 in die lieflike dorpie McGregor aangebied word. Hier is die program.

21 nuwe tekste word vanjaar by Teksmark voorgelê

LitNet KKNK 2021-11-15

Belangstellendes kan Teksmark bywoon deur hul plek aanlyn te bespreek. Maar omdat spasie beperk is as gevolg van COVID-19-protokol wat streng gevolg word, sal die sessies ook regstreeks gestroom word.

Madibaland World Literary Festival 2021: Full programme

Darryl David Books and writers 2021-11-11

The Madibaland World Literary Festival takes place from 20 to 28 November 2021. Here is the full programme. Register now! It is free.

Persverklaring: Klein Karoo Klassique is terug

LitNet KKNK 2021-11-09

Klein Karoo Klassique, Oudtshoorn se fees van klassieke musiek is terug en vind vanjaar op 27 en 28 November plaas.

Persverklaring: Kom lag jou klaar vir top komediante by Suidoosterfees-inryteater!

LitNet Suidoosterfees 2021-11-04

Die gewilde komedie-show Lag my kla’ maak op 8 November om 20:00 weer ’n draai op die Suidoosterfees se inryteater-verhoog by die kykNET Atlantic Studios in Kaapstad.

“Sielvoeding sal plaasvind” | Brumelda Bell oor Die liedjiemakers en die Suidoosterfees-inry

Brumelda Bell, Izak de Vries Suidoosterfees 2021-11-02

"Die gehoor gaan inspired wees. Wie weet, miskien is een van die liedjies wat ons doen die rede waar ’n persoon se lewe change in iets positive."

Press release: Suidoosterfees drive-in | Eminent voices, new talent | Persverklaring: Die liedjiemakers bring bekendes en nuwelinge bymekaar

LitNet Suidoosterfees 2021-11-02

 “Mense kan gereed maak vir ’n wonderlike ervaring. Die musiek is beeldskoon, eerlik en onpretensieus." | "People should prepare themselves for an unforgettable experience. The music is splendid, authentic and captivating."

Toyota US Woordfees | Dié aanbieding van Mis kan nog lank as riglyn bly staan

Willem Bester Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-10-29

"Die meer filmiese benadering, eerder as om net staties te fotografeer, beteken dié aanbieding van Mis kan nog lank as riglyn bly staan."

Toyota US Woordfees | Die Krismis van Map Jacobs, Adam Small het geskryf om ons te laat dink

Jo-Ann Floris Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-10-29

"Ja, Adam Small het hierdie storie in die 1970’s geskryf toe gedwonge verskuiwings nog ’n oop wond was – maar is dit nou beter? Vir baie mense, nee."

Persverklaring: Webinaar ondersoek impak van COVID-19 op kunste in SA

LitNet KKNK 2021-10-28

Skielik is die ligte af, gelei deur kliniese sielkundige en psigoanalitiese terapeut Melody Pick, plaas die soeklig op die impak van die Covid-19-pandemie op die kunste in Suid-Afrika. Covid-19 het ’n negatiewe sosio-ekonomiese én sielkundige impak op die land gehad, met die kunste wat die hardste getref is sedert die eerste inperking in Maart 2020.   

Die tiende Tuin van Digters, ’n visuele oorsig

Izak de Vries Feeste 2021-10-27

"Die wetenskap het digters nodig, aldus ’n wêreldleier in klimatologie. Dit was maar een klein juweeltjie tydens die Tuin van Digters op Wellington. Afrikaanse digkuns en die diversiteit daarvan is gevier in die mooi tuin van die Breytenbach Sentrum."

Press release: Open Book Festival 2021 returns with new podcast series

LitNet Books and writers 2021-10-27

Open Book Festival returns with an eight part podcast series celebrating just some of the works of literature to come out of SA this year. The series will run from 8–24 November 2021.

Huldigingsrede | Alfred Schaffer (Tuin van Digters-feesdigter 2021)

Danie Marais Boeke en skrywers 2021-10-26

"Met hierdie huldigingsrede, Alfred, bedank ek jou innig vir die rol wat jy in ons groter, geamputeerde, wanfunksionele taalfamilie speel; vir die oop gemoed en deernis wat jy nog altyd teenoor soveel mense en ’n wye verskeidenheid van poësie openbaar het ..."

“Skep jou eie geleenthede” – Frazer Barry oor skeppende werk en die Suidoosterfees-inryteater

Frazer Barry, Izak de Vries Suidoosterfees 2021-10-26

"Die musiek is beeldskoon, eerlik en onpretensieus en is ’n getuigskrif van ons Suid-Afrikaanse musikale landskap en kultuurskat."

“Ek het een joke op die internet vertel” – Wynand Kotze oor die Suidoosterfees-inry

Wynand Kotze, Izak de Vries Suidoosterfees 2021-10-25

"Ek dink die lewe bied vir jou daagliks ’n grap of twee op ’n goue kommin skinkbord."

“Uithouvermoë en veelsydigheid” – Natasha van der Merwe oor kunstenaarwees en die Suidoosterfees-inryteater

Natasha van der Merwe, Izak de Vries Suidoosterfees 2021-10-25

"Dis ’n groot voorreg om die land te kan blootstel aan die ongelooflike skryftalent van ons liedjieskrywers."

“Lag is die beste medisyne” – Shimmy Isaacs oor die Suidoosterfees-inry

Shimmy Isaacs, Izak de Vries Suidoosterfees 2021-10-25

"Daar is baie talent in die land. En binnekort sal die land kennis neem van wie hulle is op ons se live show."

“Ek glo nie dat ons land se toekoms kleurblind is nie” – Jerome Rex oor musiek en die Suidoosterfees-inryteater

Jerome Rex, Izak de Vries Suidoosterfees 2021-10-22

"Die liedjiemakers is ’n baie opwindende produksie – kyk net wie tree almal daar op! Elke naam op die plakkaat is ’n talent wat ’n konsert op hul eie kan dra. Nou wat nog as jy hulle almal saambring op een verhoog! Moet dit nie misloop nie!"

Persverklaring: Kuier saam met Hannes van Wyk in Virtuele Absa Kuierkamer

LitNet KKNK 2021-10-20

Ses Koffietafelgesprekke deur die bekroonde aanbieder en akteur Hannes van Wyk, word in die Koffiewinkel van die Virtuele Absa Kuierkamer aangebied. Dié reeks vorm deel van die program vir vanjaar se digitale Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK).

Persverklaring: Volledige program | Tiende Tuin van Digters op 22 en 23 Oktober in Wellington

LitNet Feeste 2021-10-19

Die gewilde Tuin van Digters-fees vind op Vrydag 22 en Saterdag 23 Oktober die 10de agtereenvolgende jaar by die Breytenbach Sentrum in Wellington plaas. Die nuutste, bygewerkte program is nou beskikbaar!

Top