Feeste
Articles about festivals in South Africa and abroad
Persverklaring | Press release | Mas / Masker / Maskerade I Kunsuitstalling | Art exhibition
2021-11-30"Ons het kunstenaars genooi om die absurditeite wat met die inperkingsreëls gepaard gaan, kreatief te verreken." | "We invited artists to creatively explore the absurdity that characterises lockdown measures."
Persverklaring: Vier van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se vlagskipdramas op VIA te sien
2021-11-28VIA is opgewonde om vir die eerste keer vier van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se vlagskipdramas op die kanaal uit te saai.
Aardklop 2021-persverklaring: Uitnodiging na die Facebook-toekenningsgeleentheid
2021-11-22Hoe hoog kan jy wip? Kom vereer Aardklop 2021 se uitskieter-opwippers op 23 November op Aardklop se Facebook-bladsy. Hier is nog besonderhede.
Program van die McGregor Gedigtefees beskikbaar
2021-11-15Een van die jaarlikse hoogtepunte op die Wes-Kaapse feeskalender is die Gedigtefees wat al sedert 2013 in die lieflike dorpie McGregor aangebied word. Hier is die program.
21 nuwe tekste word vanjaar by Teksmark voorgelê
2021-11-15Belangstellendes kan Teksmark bywoon deur hul plek aanlyn te bespreek. Maar omdat spasie beperk is as gevolg van COVID-19-protokol wat streng gevolg word, sal die sessies ook regstreeks gestroom word.
Madibaland World Literary Festival 2021: Full programme
2021-11-11The Madibaland World Literary Festival takes place from 20 to 28 November 2021. Here is the full programme. Register now! It is free.
Persverklaring: Klein Karoo Klassique is terug
2021-11-09Klein Karoo Klassique, Oudtshoorn se fees van klassieke musiek is terug en vind vanjaar op 27 en 28 November plaas.
Persverklaring: Kom lag jou klaar vir top komediante by Suidoosterfees-inryteater!
2021-11-04Die gewilde komedie-show Lag my kla’ maak op 8 November om 20:00 weer ’n draai op die Suidoosterfees se inryteater-verhoog by die kykNET Atlantic Studios in Kaapstad.
“Sielvoeding sal plaasvind” | Brumelda Bell oor Die liedjiemakers en die Suidoosterfees-inry
2021-11-02"Die gehoor gaan inspired wees. Wie weet, miskien is een van die liedjies wat ons doen die rede waar ’n persoon se lewe change in iets positive."
Press release: Suidoosterfees drive-in | Eminent voices, new talent | Persverklaring: Die liedjiemakers bring bekendes en nuwelinge bymekaar
2021-11-02“Mense kan gereed maak vir ’n wonderlike ervaring. Die musiek is beeldskoon, eerlik en onpretensieus." | "People should prepare themselves for an unforgettable experience. The music is splendid, authentic and captivating."
Toyota US Woordfees | Dié aanbieding van Mis kan nog lank as riglyn bly staan
2021-10-29"Die meer filmiese benadering, eerder as om net staties te fotografeer, beteken dié aanbieding van Mis kan nog lank as riglyn bly staan."
Toyota US Woordfees | Die Krismis van Map Jacobs, Adam Small het geskryf om ons te laat dink
2021-10-29"Ja, Adam Small het hierdie storie in die 1970’s geskryf toe gedwonge verskuiwings nog ’n oop wond was – maar is dit nou beter? Vir baie mense, nee."
Persverklaring: Webinaar ondersoek impak van COVID-19 op kunste in SA
2021-10-28Skielik is die ligte af, gelei deur kliniese sielkundige en psigoanalitiese terapeut Melody Pick, plaas die soeklig op die impak van die Covid-19-pandemie op die kunste in Suid-Afrika. Covid-19 het ’n negatiewe sosio-ekonomiese én sielkundige impak op die land gehad, met die kunste wat die hardste getref is sedert die eerste inperking in Maart 2020.
Die tiende Tuin van Digters, ’n visuele oorsig
2021-10-27"Die wetenskap het digters nodig, aldus ’n wêreldleier in klimatologie. Dit was maar een klein juweeltjie tydens die Tuin van Digters op Wellington. Afrikaanse digkuns en die diversiteit daarvan is gevier in die mooi tuin van die Breytenbach Sentrum."
Press release: Open Book Festival 2021 returns with new podcast series
2021-10-27Open Book Festival returns with an eight part podcast series celebrating just some of the works of literature to come out of SA this year. The series will run from 8–24 November 2021.
Huldigingsrede | Alfred Schaffer (Tuin van Digters-feesdigter 2021)
2021-10-26"Met hierdie huldigingsrede, Alfred, bedank ek jou innig vir die rol wat jy in ons groter, geamputeerde, wanfunksionele taalfamilie speel; vir die oop gemoed en deernis wat jy nog altyd teenoor soveel mense en ’n wye verskeidenheid van poësie openbaar het ..."
“Skep jou eie geleenthede” – Frazer Barry oor skeppende werk en die Suidoosterfees-inryteater
2021-10-26"Die musiek is beeldskoon, eerlik en onpretensieus en is ’n getuigskrif van ons Suid-Afrikaanse musikale landskap en kultuurskat."
“Ek het een joke op die internet vertel” – Wynand Kotze oor die Suidoosterfees-inry
2021-10-25"Ek dink die lewe bied vir jou daagliks ’n grap of twee op ’n goue kommin skinkbord."
“Uithouvermoë en veelsydigheid” – Natasha van der Merwe oor kunstenaarwees en die Suidoosterfees-inryteater
2021-10-25"Dis ’n groot voorreg om die land te kan blootstel aan die ongelooflike skryftalent van ons liedjieskrywers."
“Lag is die beste medisyne” – Shimmy Isaacs oor die Suidoosterfees-inry
2021-10-25"Daar is baie talent in die land. En binnekort sal die land kennis neem van wie hulle is op ons se live show."
