Feeste
Articles about festivals in South Africa and abroad
Persverklaring: KKNK2022 bied bekostigbare en gratis vermaak vir die hele gesin
2022-03-16Daar is gratis aktiwiteite wat aangebied word vanaf 10:00 tot 15:00 elke dag, met uitstaande kinderproduksies.
Persverklaring: Toyota US Woordfeesdatums vir 2022 bekend
2022-03-15Saartjie Botha, direkteur van die Toyota US Woordfees en WOW Projek, het ... gisteraand onder luide toejuiging aangekondig dat ’n fees in die vlees vir 10 tot 15 Oktober vanjaar in die vooruitsig gestel word.
Persverklaring: Vyf nuwe NATi Jong Sterre debuteer as dramaturge by Suidoosterfees 2022
2022-03-09Die Suidoosterfees wat vanjaar van 27 April tot 1 Mei by Kunstekaap in Kaapstad aangebied word, spog met vyf splinternuwe dramas deur jong, opkomende skrywers wat aan die fees se NATi Jong Sterre-ontwikkelingsprojek deelgeneem het.
Persverklaring: Wat behels die KKNK 2022 se inentingsmandaat?
2022-03-08“Die KKNK volstaan by die toepassing van ’n inentingsmandaat ten goede van alle betrokkenes. Ons gee egter terselfdertyd die versekering dat oningeënte persone nié weggewys sal word nie, mits hulle aan die voorwaardes en bepalings voldoen soos vervat in die mandaat.”
Fotoblad: Adam Small-fees 2022
2022-03-08Die Adam Small-fees het op 26 Februarie 2022 plaasgevind en uit sy nate gebars. Gary Naidoo het namens LitNet gaan foto's neem.
“Mense moet hulle seatbelts saambring” – Etienne Fourie oor Stiekyt
2022-03-03"'’n Fliek is net so goed soos die mense wat daaraan werk, en Stiekyt is geseën met mense wat nie net talentvol is nie, maar ook toegewyd.' As mense wíl, glo hy vas, dan kan berge versit word. 'En hierdie span wóú.'" – Etienne Fourie vertel van Stiekyt wat binnekort by die Silwerskermfees draai.
Persverklaring: KKNK se feesprogram bekendgestel
2022-03-02Kaartjieverkope open op Donderdag 3 Maart, en verblyf is beskikbaar deur LekkeSlaap.
Persverklaring: Suidoosterfees se 2022-program propvol hoogtepunte
2022-03-01Die program vir die Suidoosterfees, wat vanjaar van 27 April tot 1 Mei 2022 by die Kunstekaap-teaterkompleks in Kaapstad aangebied word, is pas bekend gemaak.
Persverklaring: Innibos 2022 – geen winterfees, maar heeltyd feestyd!
2022-02-25"Ons beplan om steeds optreegeleenthede aan kunstenaars te bied, die plaaslike ekonomie te stimuleer en ’n ondersteunende en opbouende rol in die plaaslike gemeenskap te speel deur middel van eiesoortige projekte, getrou aan die aard van Innibos."
Persverklaring: Topwineroots Laailou Musiekfees, Afrikaanse musiek se nuwe skat uitgestel
2022-02-25Die verhoog by die fees word met ’n 270 grade gehoor-radius opgestel sodat dit toeskouers in die rivier op hul laailous, sowel as toeskouers op hul kampstoele in die kampeerfeesterrein, bedien.
Adam Small-fees op Saterdag 26 Februarie 2022: ’n onderhoud met Darryl David
2022-02-24"Alle lesings is gratis vir die publiek en vir boekliefhebbers. Natalia da Rocha se vertoning sal egter R50 kos vir haar musikale huldeblyk aan Adam Small."
Toyota US Woordfees | Wenners van die eerste Klaskamer Radiodramakompetisie | Winners of the first Classroom Radio Drama Competition
2022-02-22"Daar is groot behoefte aan meer kontemporêre en korter radiodramatekste wat geskik vir gebruik in die klaskamer is." | "There is a great need for more contemporary and shorter radio drama texts that can be used in the classroom."
Wen, wen, wen met derde Dramaweb SA!
2022-02-17"Suid-Afrika se jong akteurs wat aan vanjaar se derde Dramaweb SA aanlyn kompetisie gaan deelneem, moet veters vasmaak en hare agteroor kam, want die pryse vir 2022 se talentkompetisie gaan hul soos ’n stormwind tref!"
Inskrywings vir derde Dramaweb SA open
2022-02-17Suid-Afrika se jong akteurs wat hul talent wil slyp en landswyd teen hul eweknieë wil deelneem, kan binnekort vir die derde Dramaweb SA aanlyn kompetisie inskryf.
Persverklaring: skryf nou Suidoosterfees 2022 se datums in jou dagboek
2022-02-16Die Kaapse Dokter bied altyd die beste medisyne, soos ’n volgepakte Suidoosterfeesprogram vanaf 27 April tot 1 Mei 2022 by Kunstekaap in Kaapstad. Vanjaar gaan feesgangers getref word deur ’n warrelwind van uitstekende teater, musiek, dans en boekgesprekke.
Die dinge van ’n kind in Februarie by HS Jan van Riebeeck ná COVID 2021-speelvak pootjie
2022-02-09Nadat COVID-19-inperkingsmaatreëls die opvoering van Die dinge van ’n kind in Oktober verlede jaar gepootjie het, word die gewilde verhoogstuk wél van 23 tot 25 Februarie 2022 by Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad opgevoer.
KKNK vier in 2022 weer fees op Oudtshoorn
2022-01-31"Ons is baie opgewonde en staan gereed om feesgangers en kunstenaars van ver en wyd op Oudtshoorn te verwelkom en te vermaak. Soos oudergewoonte by alle byeenkomste gaan streng Covid-19-maatreëls toegepas word."
Gratis KKNK-vermaak in oorvloed om die nuwe jaar te vier
2022-01-17"Ons bied hope gratis inhoud wat feesgangers in die gemak van hul eie huise en op hul eie tyd kan geniet," vertel Hugo Theart, artistieke direkteur van die KKNK.
Persvrystelling | Press release: 23 Skrywers in US Woordfeeskortverhaalbundel 2022 | 23 writers in the SU Woordfees 2022 Short Story Anthology
2021-12-10Drie-en-twintig verhale is gekies vir publikasie in die nuwe US Woordfeeskortverhaalbundel. | Twenty-three stories were chosen for publication in the new SU Woordfees Short Story Anthology.
Suidoosterfees | Nuwe direksielede | New board members
2021-12-09Marianne Thamm en Dimitri Jacobs is pas as nuwe direksielede van die Suidoosterfees aangestel. | Marianne Thamm and Dimitri Jacobs have just been appointed as board members of the Suidoosterfees.
