Feeste
Articles about festivals in South Africa and abroad
Persverklaring: Gee jou kreatiwiteit vlerke met Teksmark
2023-06-14Of jy nou ’n gesoute of aspirant dramaturg is, hierdie uitnodiging vir voorstelle is jou kans om lewe te gee aan jou teatertekste wat nog nie op die verhoog te sien was nie, om die kollig op jou idees te fokus en hulle te laat floreer.
Innibos 2023: ’n onderhoud met Sandra Jacobs
2023-06-13"Bansky, die bekende Amerikaanse graffitikunstenaar, het gesê: 'Art is the greatest form of hope.' Sonder die kunste verarm ons op alle terreine."
Die program | The programme: Etienne van Heerden Veldsoirée, 22–24 September 2023
2023-06-09Kom word deel van hierdie onvergeetlike ervaring! Bespreek nou. | Book now to share in this unforgettable experience!
In conversation with Ari Seirlis, author of Wheels of fire
2023-06-08"I had no idea that I would ever get to mix with presidents and Hollywood stars."
Marc Bamuthi Joseph: video of the keynote address, Tribuo arts conference, 3 June 2023
2023-06-08Marc Bamuthi Joseph is the vice-president and artistic director of social impact at the John F Kennedy Center for the Performing Arts in Washington, DC. He delivered the keynote address at the Tribuo arts conference held in Stellenbosch in June 2023, and he spoke about a transformative future and the currencies of redemption.
Press release: Stoepsitting, storytelling, Schreiner and a sumptuous ménage à trois
2023-05-30From 15 to 18 June story lovers and love stories will mingle with academics, movie makers and robot coders to make the 2023 edition of the Schreiner Karoo Writers Festival unforgettable.
Persverklaring: Kuns by Innibos kom byeen in die Liedjiebos
2023-05-30Kuns inni Liedjiebos omvat ’n wye verskeidenheid kunsvorme, van woord- tot beeldende kuns, musiek en dans. Die wegspringplek was om mense te vra om gedigte in te stuur waaruit Lizanne musiek kon skep, maar in ’n verdere stap is van dié gedigte ook gegee aan beeldende kunstenaars om fisiek gestalte te gee aan daardie digwoorde.
Persverklaring: Toyota US Woordfees 2023 – feestema bekend
2023-05-23"Enersyds verwys dit na speelse bruising en drif, ’n swewende, dromerige gevoel, onskuldige kinderpret met seepbelle," sê die direkteur van die Toyota US Woordfees, Saartjie Botha. "The theme, however, also has a more serious connotation and alludes to the concern voiced by some critics and residents that Stellenbosch and Stellenbosch University exist in a ‘bubble’ where people live in privileged denial of many harsh South African realities."
R350 vir die ATKV-skryfskool in Cradock én skouerskuur met skrywers
2023-05-22Die koste om hierdie skryfskool by te woon, beloop slegs R350, en dit sluit alle kursusmateriaal in. Wat meer is, hierdie R350 gee ook aan deelnemers gratis toegang tot al die gespreksessies tydens die veldsoirée.
Press release: The annual Schreiner Karoo Writers Festival – a fulcrum of exceptional creative encounters
2023-05-20This June, in the middle of the knypkoue Karoo winter, Cradockians are opening their hearths and hearts to all to warm their souls at the Schreiner Karoo Writers Festival, where creatives gather to meet and share and celebrate the art of the word and the legacy of Olive Schreiner.
Oorsig: ’n hartverwarmende derde Suid-Afrikaanse kinderliteratuurfees
2023-05-11"Darryl David en sy span gooi die net wyd. Om die gonswoord van die tye te gebruik: Dis ’n inklusiewe fees."
Suidoosterfees 2023, ’n oorsig: "Fees vir almal" gedenk 20 jaar met meesterlike aanbiedinge
2023-05-09"Jonk en oud uit alle buurte en tale het die fees ondersteun. Sommige het by die kunsuitstallings en gratis vertonings gekuier, ander het een toneelstuk of dansprogram op die ander gekyk, ander het die Jakes Gerwel-gesprekke meegemaak met onderwerpe so wyd soos kan kom."
Persverklaring: Hier is die KKNK se Kanna-wenners vir 2023
2023-05-08Kannas is in 13 kategorieë oorhandig, nadat die KKNK se 27 debuutproduksies van 1 tot 9 April deur die onafhanklike Kannapaneel beoordeel is.
Darryl David on the SA Festival of Children’s Literature
2023-05-04"Tickets are R50. Children under 12 enter for free when accompanied by an adult. And if you are in another province, remember you can join our talks via Zoom."
Press release: SA Festival of Children’s Literature
2023-05-03The SA Festival of Children’s Literature takes place online from 5 tot 7 May 2023. Follow the link to register and to download the programme.
Suidoosterfees 2023-kinderteateronderhoud: Aspoestertjie – as die skoen pas
2023-04-28"Kinders moet leer dat die wêreld dimensies het en dat ’n feëverhaal meer as net ’n storie is."
Laurinda Hofmeyr gesels oor Mixtape van die liefde by die Suidoosterfees
2023-04-24"Die gedigte wat gesing word, is dié wat lekker klink as ons twee dit begelei. Daar is wel vyf verskillende sangstemme wat oorgenoeg variasie verskaf."
Persverklaring: Kanna-nominasies vir KKNK 2023 bekend
2023-04-24Sewe nominasies vir Hanekom se plekspesifieke drama!
Anna Davel gesels oor Mixtape van die liefde by die Suidoosterfees
2023-04-24Mixtape van die liefde bring Antjie Krog se bloemlesing met dieselfde titel na die verhoog. Izak de Vries het met Anna Davel gesels terwyl sy tussen produksies rondhardloop.
LitNet se Stemme vanjaar vir die derde keer aangebied
2023-04-21Vanjaar word Stemme as ’n reeks van tien dialoë in Afrikaans by die Suidoosterfees aangebied, met twee akteurs in elke produksie. Bywoning is gratis. Ja, gratis.
