Feeste
Articles about festivals in South Africa and abroad
Persverklaring: Aardklop vier Erfenisdag met 30% afslag!
2023-09-21Momentum Beleggings Aardklop vier vanjaar Erfenisdag deur afslag op sekere kaartjies te gee. Hier is nog inligting.
Persverklaring: Die WAT se Nuutskeppingskompetisie 2023 en paneelbespreking by Toyota US Woordfees
2023-09-21Die WAT se jaarlikse Nuutskeppingskompetisie vind vanjaar weer tydens die Toyota US Woordfees in samewerking met Monitor op RSG plaas.
Klanke van jou keel: 'n oorsig van Tuin van Digters 2023
2023-09-21"Een van die merkwaardige aspekte van Tuin van Digters is sy inklusiewe aard. Hierdie fees het die vermoë om grense te oorskry met ’n onverskrokke passie vir die poëtiese vorm. Dit bring digters van alle taalagtergronde saam om ’n unieke ervaring van klank en betekenis te skep."
Better than ever: Open Book Festival 2023
2023-09-20"For me, Open Book was special in a different way. I have been attending literary festivals around the world as a reader for a quarter of a century, as a writer for almost two decades and as a publisher for the past four years, but never before have I felt that I truly embodied all three of these roles simultaneously and so fully at an event."
Die twaalfde Tuin van Digters in beeld
2023-09-19Die twaalfde Tuin van Digters-fees is op 15 en 16 September 2023 by die Breytenbach Sentrum op Wellington aangebied. Engela Duvenage deel haar indrukke.
Hoerkind by die Toyota US Woordfees: ’n onderhoud met Margit Meyer-Rödenbeck
2023-09-19"Die teater is 'showing, not telling', maar hoe nou gemaak met ’n eenmanvertoning van memoires? Dis toe ek besluit het om elke toneel basies as ’n eie klein drama te sien. Jy kry nie kans om aan die slaap te raak, gemaklik te raak of aan ander dinge te dink nie. Herman/Geon Nel vereis jou aandag."
Windroos by die Toyota US Woordfees 2023: ’n onderhoud met komponis Kristi Boonzaaier
2023-09-18"Ons teikengehoor is mense wat ’n liefde vir musiek en kuns het. As jy Windroos by die Woordfees kom luister, kan jy ’n program verwag wat ’n samevloeiing van musiek en poësie bied, met ’n unieke en meesleurende ervaring wat jou emosioneel sal aanraak."
Momentum Beleggings Aardklop 2023: ’n onderhoud met Erla Diedericks
2023-09-15"Word ’n vrou mishandel, word die blaam eerstens op haar skouers geplaas: Wat het sy gedoen om haar man uit te lok? Hoekom laat sy dit toe? Hoekom bly sy? Net soos met heksery is dit altyd die skuld van die vrou en nooit die patriargie nie," sê Erla Diedericks.
Vaders, vaders: Stefaans Coetzee se oorsig van Innibos se eerste Boekenaweek
2023-09-12"Van alle boekfeeste wat ek al bygewoon en aangebied het, sal die een my ewig bybly. Nie net oor die tema nie, maar oor die hoeveelheid skrywers wat mekaar se gesprekke bygewoon het."
Persverklaring: Kom lees jou gedigte by Tuin van Digters in Wellington
2023-09-11Enige digter of voornemende digter met gedigte in die onderste laai of in die kop kan dit Saterdag 16 September om 12:00 by die jaarlikse Tuin van Digters by die Breytenbach Sentrum in Wellington kom voordra of voorlees.
Tuin van Digters 2023 se program
2023-09-11Laai die volledige program van die Tuin van Digters 2023 in PDF-formaat hier af.
Toyota US Woordfeesprogram 2023
2023-09-11Laai die volledige Toyota US Woordfeesprogram 2023 in PDF-formaat hier af. Die volledige boekeprogram is ook hier beskikbaar.
Toyota US Woordfees 2023: Stars – Iinkwenkwezi – Sterre-kinderteater, ’n onderhoud met Amelda Brand
2023-09-11"Hoe meer ek oor die sterre in die suidelike halfrond gelees het, hoe sterker het die bewustheid geword dat dit deur die persepsies van die noordelike halfrond oorheers word. Ons wou dus juis speel met stories en mites uit die suidelike halfrond."
Persverklaring: Agtste Teksmark inspireer en daag uit
2023-09-06Teksmark, wat sedert 2016 aangebied word, is nie ’n kompetisie nie, maar skep ’n platform vir opkomende en gevestigde skrywers om hul teks-idees voor verteenwoordigers uit die teaterbedryf, asook potensiële beleggers en die publiek te toets.
Katvis deur Annelie Botes: ’n lesersindruk
2023-09-05Vanjaar op die Woordfeesprogram! "Lesers het oor die jare lojale volgelinge en herlesers van Botes se romans geword, want sy skroom nie om jou reg tussen die oë met die harde werklikheid te slaan nie."
Hulp met die derde kwartaal se literêrenavorsingstaak: ’n onderhoud met Bibi Slippers
2023-09-01Bibi Slippers is by vanjaar se Woordfees! Haar volgende digbundel verskyn in Oktober, maar hierdie onderhoud met Bibi Slippers verskyn weens die derde kwartaal se literêrenavorsingstaak. Bibi Slippers beantwoord hier vrae oor Bibi se agtergrond wat jong navorsers sal help."[W]at slegter is as om gedigte te skryf, is om te wil skryf en nie daarby uit te kom nie, omdat jy ander werk of verpligtinge het."
Onder ’n bloedrooi hemel deur Annemarié van Niekerk: ’n LitNet-Akademies-resensie-essay
2023-08-31Annemarié van Niekerk is by die Woordfees! "Naas die eerlikheid van die feitelike gedeeltes van die roman word ’n mens oorrompel deur die strukturele en stilistiese vernuf van die teks sowel as die oortuigende taalgebruik en beeldende vermoë van die skrywer."
Leon van Nierop oor Duiwelsroos by Momentum Beleggings Aardklop én Toyota US Woordfees 2023
2023-08-28"Niks kom by ’n goeie boek nie. Ek skryf natuurlik ook vir verskeie ander platforms, maar sommige verhale leen hulle absoluut tot die geskrewe woord en die gevoel van papier tussen jou vingers. Dit het Agatha Christie my geleer."
Persverklaring: Twintig skrywers se tekste by agtste Teksmark te sien
2023-08-26Twintig skrywers het vanjaar die geleentheid om hul teks-idees tydens die agtste Teksmark by die Baxter-teater in Kaapstad aan voornemende beleggers voor te lê.
Persverklaring: Drie van die bestes | Momentum Beleggings Aardklop 2023
2023-08-26Drie van die bestes: Germandt Geldenhuys, bekend as akteur en vir sy kragtige tenoorstem, Mathys Roets met die rustige, fluweelstem en Danie Niehaus as bekroonde en veelsydige kunstenaar en liedjieskrywer.
