Persverklaring: Beste vriende sing Laurika | KKNK, 29 en 30 Maart 2024

  • 0

In Wouter van de Venter en Clinton Waring se terugblik van hul sewe jaar op toer saam Laurika Rauch, van Rustenburg tot die Royal Albert Hall in Londen en van Worcester tot Wembley, word voorheen-nooit-gehoorde-staaltjies en herinneringe van hul orkesjare gedeel. Gehore geniet ook die voorreg om te leer waar en hoe die legendariese liedjieskrywer Christopher Torr met lirieke vorendag gekom het vir bekende liedjies soos “Stuur groete aan Mannetjies Roux”.

Vir meer inligting, laai hierdie brosjure in PDF-formaat af.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top