Wat het ’n hamerkopnes en breking gemeen?
Linda Roothman is ’n boorling van die Karoo en ’n onderwyser wat onlangs gepromoveer het oor die werk van Etienne van Heerden.
In hierdie gesprek kyk sy na die invloed van die mens op die natuur, en gebruik Van Heerden se werk as ’n lens.
Die volledige titel van haar praatjie is: “’n Geogebaseerde blik op enkele aardgesentreerde Karootekste van Etienne van Heerden”. Dit is tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée van 2023 opgeneem.
Lees ook:
Plek en ingeplaaste skryf. ’n Teoretiese ondersoek na ingeplaaste skryf as ekopoëtiese skryfpraktyk
Veldsoirée-borge/Veldsoirée sponsors
Dagbreek Trust
Die Tuishuise en Victoria Manor