Chrizane Geldenhuys, Stef Bos2013-02-11Die laatste jare het baie mense gedink daar’s geld te verdien in Afrikaanse musiek en dit het ’n ongelooflike hoeveelheid aan swak musiek die lig laat sien.
Henry Cloete2013-02-08"Uiteraard moes dit ook stukke wees wat redelik vinnig kan in en uit trek, sodat ons gehoor nie te lank sit en wag en dan vaak word nie."
Henry Cloete, Albert du Plessis, Anton Goosen2013-02-08"Die Voëlvry-beweging het veral etlike jare later grootliks protes gedoen met ’n rock ’n roll-baadjie aan. Teen die tyd van die Zoid-generasie het sy, Jan Blohm, Gian Groen, Fokofpolisiekar et al dit volwaardig gedoen."
Albert Maritz2013-02-08Die bekroonde Albert Maritz, in 2012 Fleur de Cap se wenner vir beste regie, bring vanjaar drie kraakvars produksies na die Stellenbosch Woordfees. Emma Kotze voer met hom ’n gesprek oor die opwinding en uitdagings van die kunste.
Henry Cloete, Nicki Spies2013-02-07"Ek was aanvanklik nogal bekommerd oor hoe die boek ontvang sou word, veral omdat ek moeilike kwessies soos seks, genderrolle, geslagsgelykheid en geloof bespreek."
2013-02-07"Jou skool word vriendelik uitgenooi na die Universiteit van KwaZulu-Natal se Kinderboekfees wat, in samewerking met die ATKV en LAPA-uitgewers, op 27 en 28 Februarie op die Pietermaritzburg-kampus gaan plaasvind."
Emma Kotze2013-02-05"Johnny Adams word gedurende die apartheidsjare daarvan beskuldig dat hy ’n bom geplant het wat ’n jong blanke dogtertjie se lewe geëis het."
Chrizane Geldenhuys, Adrian "Diff" van Wyk2013-02-05Barakat is die Arabiese naam vir ’n seëning. “Dis gewoonlik ’n kospakkie wat iemand vir jou na ’n groot feesviering gee, met padkos om huis toe te vat.
Haddad Viljoen2013-02-05"Die kyker word dan meegevoer na die land van Heitsi-Eibib, van die goeie god Tsui-Goab en die bose Gaunab, die bidsprinkaan en die stapels klippe wat die verloop van die geslagte en reisigers uitbeeld."
Henry Cloete, Johannes Bertus de Villiers2013-02-04"Die goeie wetenskap wys ons op ’n paar veel ernstiger bedreigings wat nog, onafhanklik van enige datum, anderkant die horison wag."
Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2013-02-04"Dié toneelstuk handel nie soseer oor die hopeloosheid van die karretjiemense nie, maar eerder oor die hartseer gevolge van verkeerde keuses."
Darryl David2013-01-31Booktown Richmond is now proud to announce that the 2013 Fugard Festival will be held from 23 to 26 May 2013, in conjunction with the JM Coetzee and Nobel Laureates Festival, in Booktown Richmond.
Henry Cloete, Matthew Wild2013-01-29"So in our production we have inserted a fictional version of Small himself; the production concentrates on exploring the struggles of an author who uses words and ideas as a means of resistance, not bombs ..."
Henry Cloete, Bertie Coetzee2013-01-28"Die mikpunt vir ons, die Woordfees en Sanlam is dus om iets vir almal te hê, maar die iets moet iets nuuts wees."