Henry Cloete, Richard Strydom2012-10-02"Die idee van Dismotief staan in teenstelling met die huidige leitmotief in die Suid-Afrikaanse samelewing – die leidende idees oor Afrikaans, Afrikanerskap en identiteit."
Nicola Hanekom, Naomi Meyer2012-09-28"Ek dink ons is goed op pad, veral in Afrikaanse teater. My broek bewe as ek bespiegel oor wat sou gebeur sou die borge onttrek van die feeste. Maar 'as' is vir nonsens soek."
2012-09-28The Karoo Book will take place at the Second Karoo Development Conference in the NG Church hall, Beaufort West, on Sunday the 14th of October. | Die Boek Bonanza van die tweede Karoo-ontwikkelingskonferensie sal op Sondag, 14 Oktober, in die NG-kerksaal, Beaufort-Wes, plaasvind.
Chrizane Geldenhuys2012-09-27Tydens die tweede aand van die Open Book-fees in Kaapstad het Etienne van Heerden kom gesels oor sy jongste boek, Haai Karoo, ’n versameling kortverhale uit sy oeuvre.
Chrizane Geldenhuys2012-09-27André P Brink se tweetalige bekendstelling van sy nuutste slaweroman, Philida, was een van die hoogtepunte van die Open Book-fees in Kaapstad.
Gerdus Senekal, Ken jy tant Mossie?2012-09-27"Daar is soveel juwele in die Afrikaanse musiekskatkis en talle hiervan is stadig maar seker besig om in die vergetelheid te verdwyn."
Nico Nel, Naomi Meyer2012-09-27Tjiff en Tjaff kom kuier weer vanjaar in lewende lywe by al die kinders wat saam met hul ouers Aardklop toe kom. Naomi Meyer vra Nico Nel, kykNET, MK & Koowee se Waarnemende Bemarkings- & Publisiteitsbestuurder, waar kykNET nog betrokke is by vanjaar se Aardklop, sodat feesgangers hul bywoningsgeleenthede kan beplan.
Naomi Meyer2012-09-26On Saturday, 22 September the Open Book Festival had a distinctly international flavour: due to the international visitors and due to the weather ...
Kabous Meiring, Naomi Meyer2012-09-19"Ons is reg langs die feesterrein. Deesdae kan mens lekker koffie of lewer en netvet op die Bult koop en dan kom luister na 'n gesprek in die ATKV Boeke-oase."
Coba-Maryn Wilsenach, Naomi Meyer2012-09-07Medea was 'n Griekse godin, en daar is verskillende weergawes van haar mite. Een storie is dat sy haar kinders vermoor het en gedwing is om telkens haar lewe oor en oor te beleef wanneer sy sterf. By die Clover Aardklopfees is Coba-Maryn Wilsenach dapper genoeg om die verhoog alleen aan te durf en hierdie godin te word. Naomi Meyer vra haar uit oor Medea.
Izak de Vries2012-09-06Gert Vlok Nel se nuwe CD word by die Clover Aardklopfees bekendgestel. Hier is besonderhede van die geleentheid en 'n paar foto's van Gert Vlok Nel by 'n onlangse konsert.
Naomi Meyer2012-09-06"Drama is my eerste liefde (ek het lank, lank gelede drama geswot op Stellenbosch), en toe ek in die vroegwinter vanjaar hoor van die KKNK se teksprys, het ek gewéét hier is my kans."
Darryl David, Naomi Meyer2012-08-20Founder and director of the Midlands Literary Festival, Darryl David, talks to Naomi Meyer about this exciting event, now in its third year.
Henry Cloete, Danie Langner2012-08-20"Daar moet in gedagte gehou word dat die sangbundel ‘n deursnit bied van Afrikaanse musiek en dat nie alle Afrikaanse liedjies of groepe of sangers se liedjies opgeneem kan word nie."
Henry Cloete, Harry Kalmer2012-08-20"Bram was ’n kommunis en hy was ’n Afrikaner – en dit het soveel dinge beïnvloed. Natuurlik het ander goed ook – soos sy liefde vir sy vrou Mollie en vir sy kinders en vir dans en musiek."