Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

Bidsprinkaan: Van die boek tot die verhoog

Janice Honeyman 2013-01-25 "As gevolg van die aard van die roman vereis dit van Honeyman en haar geselskap om veral te skaaf aan die karakterisering van die derdepersoonverteller, aangesien dit juis in hierdie element van die roman is dat ’n groot deel van die narratief van die verhaal lê."

X+Y: "Die jong akteurs is vreesloos"

Henry Cloete, Hugo Theart 2013-01-25 "Die definisies is maar net ’n basiese beginpunt – die interaksie tussen die generasies is wat meer hier ter sprake is."

Kiekies: ABSA KKNK 2013 Programbekendstelling

Naomi Bruwer 2013-01-24 Die ABSA KKNK word vanjaar vir die 19de keer van Vrydag, 29 Maart tot Saterdag, 6 April 2013 op Oudtshoorn aangebied.

The Three Little Pigs skree oor 'n samelewing se immoraliteit

Emma Kotze 2013-01-24 "The Three Little Pigs getuig van noukeurige navorsing in beide inhoud en die vertolking. Dié produksie slaag daarin om skreeusnaaks te wees terwyl dit ernstige vrae vra oor die morele oortuigings van ons samelewing."

Spesiale ATKV-items by die US Woordfees 2013

2013-01-23 Die ATKV, een van die US Woordfees se hoofdonateurs, bied die volgende spesiale geleenthede by hierdie jaar se fees aan.

2013 Feesprogram: LAPA Uitgewers

LAPA Uitgewers 2013-01-22 Kyk na al die boekkuiers en gesprekke wat LAPA Uitgewers by die US Woordfees aanbied.

Foto's: Woordfees-programbekendstelling

Henry Cloete, Chrizane Geldenhuys 2013-01-22 LitNet het foto's geneem by die programbekendstelling van 2013 se US Woordfees.

Woordfees 2013 se projekbestuurder vertel meer ...

Henry Cloete 2013-01-22 "Om eerlik te wees, die positiewe energie en adrenalien laat berge soos molshope lyk."

Eenstop-naslaanbron oor Woordfees 2013-Skrywers

2013-01-21 Soek jy inligting oor skrywers wat by Woordfees 2013 optree? Hier is jou LitNet-naslaanbron!

2013 Feesprogram: Aan tafel

2013-01-21  Aan tafel

2013 Feesprogram: Diskoers

2013-01-21  RSG Nuus en RSG bied weer opwindende regstreekse uitsendings aan vanaf die Plataankafee in die Sasol Kunsmuseum se agtertuin.

2013 Feesprogram: Dramafees

2013-01-21  Us Woordfees 2013: Dramafees

2013 Feesprogram: Hemels

2013-01-21 US Woordfees: Hemels in 2013

2013 Feesprogram: Sanlam Musiekfees (Klassiek)

2013-01-21  Sanlam Musiekfees (Klassiek)

2013 Feesprogram: Skrywersfees

2013-01-21  Skrywersfees

2013 Feesprogram: Woord en wyn

2013-01-21  Woord en wyn

2013 Feesprogram: Woord-ure

2013-01-21  Woord-ure

2013 Feesprogram: Fees-inligting

2013-01-21 US Woordfees 2013: Fees-inligting en -program

2013 Feesprogram: Chronologiese programlys

2013-01-21 US Woordfees 2013: Chronologiese program
Top