Feeste
Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad
Articles about festivals in South Africa and abroad
Dis skoene, dis selfontdekking, dis lig ... dis Zivaglo
2013-02-26 "Omdat Zivaglo ’n nuwe konsep is, was die uitdaging om kreatiewe mense te werf en te betrek ’n baie langer proses as wat ons eers gedink het. Die proses het geverg dat ons meer as ses maande elke twee weke met kreatiewe groepe gewerk het om hul te mobiliseer."Wil jy iets vir Leon van Nierop vra? Jy kan 'n prys wen!
2013-02-26 Vra 'n vraag vir Leon van Nierop oor sy boek Snydokter en jy kan 'n prys wen!Bazoo sê: "Hou my dop" (by die US Woordfees)
2013-02-26 "Bazoo is die kindertydskrif wat mens al meer gereeld op die winkelrakke sien opduik. Naomi Meyer het vir Renie Nel, die redakteur van die tydskrif, gevra oor die vriendelike skilpad wat nou ook kinders by die US Woordfees gaan kom vermaak."RAMfest groter as ooit tevore
2013-02-25 “Dis moeilik om die line-up te kies, want Suid-Afrika het nie ’n groot verskeidenheid goeie kunstenaars om van te kies nie.” En dis juis dié nuwe baadjie wat die fees wil aantrek, deur jonger kunstenaars van verskillende genres ’n kans te gee.2Pianists beloof 'n onvergeetlike ervaring by die US Woordfees
2013-02-25 "Feesgangers kan uitsien na ’n kragtige tweeklavier-uitvoering deur die TwoPianists-duo, Nina Schumann en Luis Magalhães. Die konsert vind plaas in die Endlersaal op Saterdag 2 Maart om 20h00."Duisende rande op die spel in derde Dagbreek Maties Straatmyl
2013-02-25 Duisende rande se prysgeld is op die spel in die derde Dagbreek Maties Straatmyl wat in samewerking met Maties Atletiek tydens die Namaqua Straatmylfees aangebied word. Die Straatmyl vorm deel van die jaarlikse Universiteit Stellenbosch Woordfees.Solopsis V: 'n uitstalling deur Wim Botha
2013-02-25 Die US Woordfees in samewerking met die Sasol Kunsmuseum en Stevenson bied aan: Solopsis V - 'n uitstalling deur Wim BothaFoto's: US Woordfees open argiefuitstalling
2013-02-22 Op die vooraand van die 14de US Woordfees, is 'n argiefuitstalling wat die Woordfees se geskiedenis weerspieël in die Universiteit Stellenbosch se Argief geopen.Stellenbosch estates blend Word & Wine during 2013 Woordfees
2013-02-21 The Simonsberg Wine Route Market Day starts at 10am and entry is FREE. The Vine Hopper will provide a shuttle service to and from Stellenbosch on the day.[tussen hemel en aarde] en Koos se Kytie
2013-02-20 "daar is meer poësie in die sneeuvlokkieas in die letterkunde en baie meer poësie
in die miskruier in die toktokkie
in die meteorologie en entomologie ..."
