Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

US Woordfees-fotoblad: Feeskunstenaar en Sasol Kunsmuseum

2013-03-12 Kunsuitstallings by die US Woordfees 2013

US Woordfees: Op die spoor van 'n jeugboekskrywer

Izak de Vries 2013-03-12 Izak de Vries het Donderdag 7 Maart die jeugboekskrywer Nanette van Rooyen gevolg terwyl sy met kinders en onderwysers gepraat het.

US Woordfees-fotoblad: Plataan-kafee en De Vette Mossel

2013-03-12 As die kelners vlerke kry en melkskommels hemels is, dan weet jy die Plataan-kafee doen mee aan die US Woordfees se tema.

US Woordfees-fotoblad: LitNet se Sing'it liriek werkswinkel

2013-03-12 Met die vinger steeds op die plaaslike musiek- en lirieke-pols het LitNet, ondersteun deur Sanlam, twee lekker musiekgeorïenteerde items by die gewilde US Woordfees aangebied.

US Woordfees-fotoblad: RSG Praat Saam

2013-03-12 Lynette praat met John Vorster, Carel Boshoff en Shaka Sisulu.

US Woordfees fotoblad: Musiek

2013-03-12 Musiekgeleenthede tydens die US Woordfees 2013.

US Woordfees-fotoblad: Neerlandistiekdag

Rentia Bartlett-Mohl 2013-03-12 Hierdie jaar se Nederlandistiekdag was ’n ontspanne dag op ’n Stellenbosch wynplaas met velerlei Nederlandse onderwerpe.

US Woordfees 2013: Feesdirekteur Dorothea van Zyl se indrukke

2013-03-11 Die veertiende US Woordfees was nogmaals ’n enorme sukse, met ’n stewige groei net in Computicket-verkope van 13.13% en in geldwaarde meer as 20%.

Verandering op Woordfeesprogram: Drostdy-Hof Blues @ De Vette Mossel

2013-03-08 Feesgangers wat op Saterdag, 9 Maart na die Drostdy-Hof Blues in De Vette Mossel wil gaan luister, moet asb. daarop let dat dit om 21:00 begin (en nie om 19:00 soos in die feesprogram aangedui nie).

NB-Uitgewers by die Woordfees

2013-03-06 NB-Uitgewers bied tussen 6 en 10 Maart 'n verskeidenheid boekpraatjies by die US Woordfees. Kyk gerus na die volgende items wat nog moet plaasvind.

ATKV-items by die US Woordfees 2013

2013-03-06 Die ATKV bied tussen 6 en 10 Maart 'n verskeidenheid items by die US Woordfees aan.

Hier is die LitNet- en LitNet-Akademies-boekmerk

2013-03-06 Die LitNet-span deel hierdie week gratis boekmerke by die US Woordfees uit! Kyk uit vir ons met die rooi T-hemde!

Boskombuis: Niemandsland

2013-03-05 Stef Bos + Koos Kombuis = boskombuis. Hulle tree op by die Atterburyteater en by KKNK 2013.

US Woordfees 2013: Video's

2013-03-04 Die US Woordfees vind vanaf 1-10 Maart 2013 plaas. Hier is 'n paar video's om jou te prikkel.

Fotoblad: Clare Menck se post scriptum by die US Woordfees

Naomi Bruwer 2013-03-04 Oor die afgelope 20 jaar het Clare Menck haarself gevestig as een van die land se talentvolste skilders.

Larry Joe laat nie op hom wag nie

Chrizane Geldenhuys, Larry Joe 2013-02-28 Larry Joe besoek volgende week Stellenbosch vir die eerste keer, waar hy op 7 Maart tydens die US Woordfees gaan optree. “Ek gaan my nuwe liedjies speel en dis waarna ek die meeste uitsien!”

Liefde, Anna en die Suid-Afrikaanse teatergeskiedenis

Lida Krüger, Louis van Niekerk 2013-02-26 Louis van Niekerk gesels met Lida Krüger oor die teaterlegende Anna Neethling-Pohl en die Suid-Afrikaanse teatergeskiedenis soos vergestalt in Liefde, Anna.

ABSA KKNK 2013 Virtuele Kunsgalery: Pauline Gutter

2013-02-26 Virtuele galery van The Last of Us deur Pauline Gutter. Verkope open 29 Maart 2013.

Moord en verkragting onder die soeklig by Absa KKNK

2013-02-26 Toe Charles J. Fourie onlangs agter sy lessenaar ingeskuif het om sy jongste produksie Offer te skryf, sou hy nie kon raai dat dié produksie in 'n tyd sou afspeel wat Suid-Afrika se geweld-fenomeen opnuut die land in rou sou dompel nie. Of dalk is dit júís so voorspelbaar.

Ronelda Kamfer in gesprek met Annemarié van Niekerk

Annemarié van Niekerk, Ronelda Kamfer 2013-02-26 Ronelda Kamfer tree later vanjaar op by die Festival voor het Afrikaans. Sy het in Amsterdam met Annemarié van Niekerk gesels.
Top