Indrukke van die McGregor Gedigtefees 2013

  • 0
Floris Brown en Daniel Hugo (foto: Marlene Malan)

Die McGregor Gedigtefees, wat van 21 tot 23 Junie 2013 plaasgevind het, is vooraf deur die organiseerders beskryf as ‘n fynproewersnaweek van goeie wyn, goeie kos, en knus en snoesig warm kuier by kaggelvure in goeie geselskap van Suid-Afrika se bekende digters. Kom ontdek McGregor, waar tyd gaan stilstaan het, en beleef die passie, geesdrif vir digkuns en eg plattelandse gasvryheid, was die uitnodiging.

'n Paar betrokkenes by vanjaar se fees deel hul herinneringe.

Noudat die fees verby is, sê Marinda Oosthuizen, een van die fasiliteerders: "Met die verwelkoming het ek Martin Luther met die volgende aangehaal: 'Om die wêreld te verander, neem op jou pen.’ Die digters is die mense wat dit gedoen het en dit het 'n verandering tot gevolg gehad in McGregor, die Gedigtefees!"

Dorian Haarhoff, een van die deelnemers, skryf die volgende vir die feesorganiseerders en deel dit ook met LitNet:

Jennifer and Annie et al

A title of a poem as long as Voortrekker Rd McGregor.

This poet expresses his muchas gracias gratitude to the poetic organisers of what-a-festival-wow  in appreciation of their buzz creation, funky venues, spirit, support, friendliness, skills, fine-fettle food, soup, wine, ambience ... their rhythm and rhyme ...  and the mythopoetic way they live and breathe.

2014 again?

Be well

Dorian

Anne Binos stuur die volgende foto wat sy by die skemerkelkie-onthaal op Vrydagaand die 21ste Junie geneem het.

Agter: Fanie Olivier, Melt Myburgh, Jak de Priester.
Voor: Daniel Hugo en Randall Wicomb
Foto: Marlene Malan

Floris Brown se dankwoord klink so:

Please accept our appreciation for the McGregor Poetry Festival 2013!

Dear Marinda,  Annie, Anne, David Magner & all the other Organisers of the McGregor Poetry Festival

The McGregor Poetry Festival took my breath away. I can hardly describe my feelings in words! Everybody involved received me and my wife Gloria with open arms and a big smile. We also noticed that all the other participants and visitors were welcomed with the same warmth and hospitality!

We really enjoyed the bands (Bazil Malgas and his Robertson Harmonic Youth Band & the Conga drummers) and artists performing and what you had to sell on the streets!

The Haiku flags were an inspiration to the soul at Annie’s Wind Song Cottage where my and I wife slept over the Friday night. Annie, thank you for your heart of pure gold!

For me, what put the cherry on the cake was when my two friends Christine & Rinze Starkenburgh from Harderwijk in The Netherlands walked in to attend my show!

We like this. Thumbs up for the McGregor Poetry Festival 2013 and for years to come!

In Afrikaans wanneer ons vir iemand of ‘n groep ‘n reuse-pluim of ‘n klop op die skouer gee, sê ons: Julle mag maar!!

With love

Floris & Gloria Brown"

Monica Haddad, 'n LitNet-blogger wat op McGregor woon en hard gewerk het agter die skerms, deel haar perspektief. En 'n foto.

Lees 'n onderhoud met Melt Myburgh voor die fees.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top