Naomi Bruwer2013-02-22Op die vooraand van die 14de US Woordfees, is 'n argiefuitstalling wat die Woordfees se geskiedenis weerspieël in die Universiteit Stellenbosch se Argief geopen.
2013-02-21The Simonsberg Wine Route Market Day starts at 10am and entry is FREE. The Vine Hopper will provide a shuttle service to and from Stellenbosch on the day.
Alexa Strachan, Naomi Meyer2013-02-20"daar is meer poësie in die sneeuvlokkie
as in die letterkunde en baie meer poësie
in die miskruier in die toktokkie
in die meteorologie en entomologie ..."
Fred Abrahamse, Emma Kotze2013-02-19Die melktrein stop nie meer hier nie is a Tennessee Williams play translated for the US Woordfees by Saartjie Botha. Emma Kotze asked Fred Abrahamse, the producer, about the show.
Ilse Schurman, Naomi Meyer2013-02-18Rina Hugo en Zanne Stapelberg tree op in die ATKV-musiekproduksie by US Woordfees 2013. AMEN – ’n musikale reis van Mozart tot Madonna.
Sarita Friguglietti-de Vaal2013-02-18Die Festival voor het Afrikaans het met finansiële ondersteuning van die Nederlanse Taalunie ’n gedigtewedstryd vir amateurs in die lewe geroep.
2013-02-18Die Dansende Digtersfees / Dancing in Other Words, is 'n internasionale fees van digters en digkuns wat op Vrydag 10 en Saterdag 11 Mei 2013 op Spier, buite Stellenbosch, gaan plaasvind.
Nicol Stassen, Naomi Meyer2013-02-15Naomi Meyer het vir Nicol Stassen, besturende direkteur van Protea Boekhuis, gevra waarom Protea Boekhuis besluit het om hul naam te koppel aan die godsdiensgesprekke by die Woordfees wat nou nie meer amptelik deur Kerkbode geborg word nie.
2013-02-14Die US Woordfees kondig met genoeë aan dat Protea Boekhuis as donateurs ingetree het om die gesprekke waarvan Kerkbode as donateur onttrek het, moontlik te maak.
2013-02-12Woon gerus die daaglikse kunsrondleidings en besprekings deur Sandra Hanekom, die Visuele Kunskurator, by vir ’n meer deurdagte en holistiese ervaring van die uitstallings.
2013-02-12The Seven Deadly Virtues / Die SeweDodelikeHoofdeugde uitstalling fokus op die kontemporêre gedagte van die konsep van die sewe dodelike hoofdeugde, waar ons ons eie sondes as deugdelike eienskappe vermom.
2013-02-12Met Skilder met Woorde III is daar aan sewe beeldende kunstenaars en digters opdrag gegee om ’n kunswerk en gedig te skep rondom die tema – “1 2 3 blok myself!”.
2013-02-12Moleskine is ‘n Italiaanse reeks hoë kwaliteit notaboeke en sketsboeke wat vervaardig word in Milan. Kunstenaars het tekeninge, voorbereidende sketse en proto-tipes gemaak. Die gekose tema was “Introspeksie”.