
Virtuele Kunsgalery: Vanitas deur Clare Menck (kurator)
Vanitas: alles is betekenisloos; die lewe 'n gejaag na wind ...
Die Latynse term vanitas vertaal losweg na 'ydelheid', en word veral in die Nederlandse en Vlaamse stillewe-kuns van die 16de en 17de eeu raakgevat in die simboliek van skedels, rook, uurglase, vis of dooie diere, vrugte, insekte soos vlieë en skoenlappers wat iewers huiwer, en seepbelle. Hierdie uiteenlopende simbole beklemtoon die paradoks van die lewe-dood-teenstrydigheid deur middel van hul vasvat van sensuele genot en oorvloed, teenoor die sekerheid van die vervlietendheid en verganklikheid van vreugde, plesier en lewe.
Klik op die foto's hier onder vir vergrotings.
Verkope open 29 Maart 2013. Kontak Muriel Krige vir nog besonderhede: 073 294 6566. Aankoopvorms hier beskikbaar.
 |
 |
|
John Murray
Breekgoed I
Olie op doek
60 x 60 cm
R15 000
|
John Murray
Breekgoed II
Olie op doek
60 x 60 cm
R15 000
|
 |
 |
|
Anton Karstel
Untitled
78 x 105 cm
Olie op doek
R45 000
|
Wendy Gaybba
Eclipse Y
Olie op doek
21 x 30 cm
R1 800
|
 |
 |
|
Kennett Sinclair
Ongetiteld I
Olie op bord (laaghout)
60 x 60 cm
R9 700
|
Kennett Sinclair
Ongetiteld II
Olie op bord (laaghout)
60 x 60 cm
R9 700
|
 |
 |
|
Pauline Gutter
Amphibia I
Olie op linne
30 x 30 cm
R5 500
|
Pauline Gutter
Amphibia II
Olie op linne
30 x 30 cm
R5 500
|
 |
 |
|
Pauline Gutter
Amphibia III
Olie op linne
30 x 30 cm
R5 500
|
Eugenie Marais
When the world was young
Olie op doek
20 x 25 cm
R4 000
|
 |
 |
|
Eugenie Marais
The end
Olie op doek
20 x 25 cm
R4 000
|
Annelie Venter
Kringloop (Koekemakranka
en duikerskedel)
Olie op doek
25 x 30 cm
R5 500
|
 |
 |
|
Annelie Venter
Omwenteling
Olie op doek
25 x 30 cm
R5 500
|
Henk Serfontein
Stillewe met vrou in gestreepte nagrok (Freud)
en teepot
Olie op paneel
45 x 45 cm
R24 000
|
 |
 |
|
Henk Serfontein
Stillewe met Jan Rabie,
Lucian Freud en knipmes
Olie op paneel
45 x 45 cm
R24 000
|
Anathi Tyawa
Portrait of a four-year-old with
spear and bone, after
Paulus Moreelse (1571–1638)
Olie op doek
60 x 45 cm
R15 000
|
 |
 |
|
Anathi Tyawa
Youth with a Skull, after
Frans Hals (1582–1666)
Olie op doek
71 x 56 cm
R12 000
|
Clare Menck
“Onthou dat jy moet sterf”
Olie op hout
25 x 32 cm
R16 500
|
 |
 |
|
Clare Menck
Stillewe met walvis-oor en groen emalje-wasbak
Olie op hout
25 x 32cm
R16 500
|
Johann Louw
Ongetiteld
Olie op hout
45 x 61,5 cm
R28 000
|
 |
 |
|
Peter van Straten
Wat van 'n heerlike stukkie koek?
(Resessiekoek 1)
Olie op doek
56 x 81 cm (raam ingesluit)
R28 000
|
Peter van Straten
Wat van 'n heerlike stukkie koek?
(Resessiekoek 2)
Olie op doek
68 x 61 cm (raam ingesluit)
R28 000
|
 |
 |
|
Cobus van Bosch
Ongetiteld I
Olie op doek
40 x 60 cm
R12 000
|
Cobus van Bosch
Ongetiteld II
Olie op doek
60 x 40 cm
R12 000
|
 |
 |
|
Andries Gouws
Leonardo and rhino skull in
Ingrid's Durban studio
Olie op doek
41,5 x 57 cm
R45 000
|
Albert Greving
“Corvus corone corone”
Olie op hout
14 x 14 cm
R15 000
|
 |
 |
|
Simon Stone
Still-life with a clock
Olie op linne
58 x 48 cm
R36 000 |
Simon Stone
Still-life without a clock
Olie op linne
58 x 48 cm
R36 000
|
 |
 |
|
Jan du Toit
Oorblywende gedagtes en objekte
van Ferrie Binge-Coetzee
Olie op paneel
60 x 50 cm
R9 500
|
Ingrid Winterbach
Vanitas I
Pastel op papier
67 x 93 cm
R6 000
|
 |
 |
|
Nicolaas Maritz
Stillewe met slang I
Emaljeverf op bord
55 x 45 cm
R28 000
|
Nicolaas Maritz
Stillewe met slang II
Emaljeverf op bord
55 x 45 cm
R28 000
|
 |
 |
|
Monique Schumacher
Ongetiteld I
34 x 43 cm
Olie op hout
R11 000
|
Monique Schumacher
Ongetiteld II
34 x 43 cm
Olie op hout
R10 000
|
Lees nog oor Vanitas
Gaan terug na die kunstenaarlys

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.