
Virtuele Kunsgalery: Quintessence: 12 People I Know and Objects of Enlightenment
Twee-vrou-uitstalling: Vanessa Berlein en Michele Davidson
’n Reeks werke wat die kwintessensie van verhoudings tussen mense en mense en objekte verken.
In die reeks werke 12 People I Know, deur Vanessa Berlein, word die emosionele speling binne verhouding verken.
In die reeks stillewe werke Objects of Enlightenment, deur Michele Davidson, word ’n nuwe manier van kyk na alledaagse objekte aan die kyker getoon en openbaar.
Klik op die foto's hier onder vir vergrotings.
Verkope open 29 Maart 2013. Kontak Muriel Krige vir nog besonderhede: 073 294 6566. Aankoopvorms hier beskikbaar.
Gaan terug na die kunstenaarlys
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


