Virtuele Kunsgalery: Mans Mens deur Chris Koch (solo-uitstalling)
Deur die skynbaar ingewikkelde aard van seksuele identiteit van nader te beskou, het Chris Koch meer as bloot dit wat verskil ontdek: Eintlik dit wat algemeen is en ons juis saambind. Sy huidige werk vergestalt wat “ooreenstem” in ons bestaan – ongeag die seksuele identiteit van die spelers.
Klik op die foto's hier onder vir vergrotings.
Verkope open 29 Maart 2013. Kontak Muriel Krige vir nog besonderhede: 073 294 6566. Aankoopvorms hier beskikbaar.
Gaan terug na die kunstenaarlys
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.