Ihette Senekal2014-08-12"Aucamp en Strydom het intiem saamgewerk met die samestelling van dié produksie se inhoud en nou, na Aucamp se dood in Maart 2014, het Strydom se eerbetoon ’n nuwe vlak van briljantheid bereik."
Frankie Murrey, Naomi Meyer2014-08-11"Really, though, for me success is seeing people coming out of events looking like the world has opened up to them ..."
Lida Krüger2014-07-30"Suid-Afrikaanse gehore is geneig om baie maklik op te staan tydens applous, maar in die geval van Vir ewig en altyd was die staande ovasie welverdiend."
Johannes Deetlefs2014-07-23"Die vertoning was boeiend, haarfyn aanmekaar gesit en lewer 'n nodige kommentaar in 'n samelewing wat dikwels die gekompliseerdheid van manlike verhoudings onderskat."
2014-07-18Street parades, a birthday celebration, a dazzling array of international performers from over 40 countries, and over 2800 performances in eleven days all contributed to a record 225 538 attendees at the National Arts Festival in Grahamstown this year.
Kobus du Preez, Naomi Meyer2014-07-17Kobus du Preez, 'n argitek en dosent van Bloemfontein, gesels met Naomi Meyer oor OPENlab 2014 by vanjaar se Volksblad en Kovsies se Vryfees.
Mike van Graan2014-07-16Mike van Graan shares his thoughts on the National Arts Festival in a year that marks 40 years of the festival, but more importantly, 20 years of democracy.
2014-07-09Die feespas sluit gratis toegang tot die feesterrein in, gratis gebruik van die pendeldiens en daar kan aansoek gedoen word vir kaartjies vir vertonings via die Aardklop-feeskantoor.
Louise Pieterse, Hanneke Benade2014-07-09Innibosfees se 2014-feeskunstenaar was die talentvolle portretkunstenaar, Hanneke Benade. Louise Pieterse deel haar foto's van die feesuitstalling met LitNet en Hanneke Benade verskaf ook kunswerke van haar eie.
Emma Kotze, Naomi Meyer2014-07-09Emma Kotze skryf teaterresensies vir LitNet, maar is inderwaarheid self aktrise. Sy gesels met Naomi Meyer oor die produksie Salt, waarin sy by die Grahamstadse Nasionale Kunstefees te sien is.
2014-07-07Charl Blignaut, Arts Editor of City Press newspaper, has been named South Africa’s Arts Journalist of the Year for the second consecutive year.
2014-07-03Vanaf 11 tot 13 Julie 2014 lei alle paaie na Montagu. | All roads lead to Montagu from 11 to 13 July 2014 for the Breyten Breytenbach Literary Festival.
2014-07-02Van groot musiekkonserte en ’n splinternuwe komiese opera tot intieme konserte vorm deel van vanjaar se musiekaanbod by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees wat van 7 tot 11 Oktober in Potchefstroom aangebied word.
2014-07-02Die toneelprogram van die 17de Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom spog met debuutproduksies wat groot in skaal en omvang is, sowel as gewilde trefferproduksies van ander feeste.
Ismail Mahomed, Naomi Meyer2014-07-01The National Arts Festival is 40 years old this year. Ismail Mahomed tells Naomi Meyer why everybody should attend the party.