Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

Dramaskryfskool by US Woordfees

2015-02-02  Die ATKV bied van 5 tot 7 Maart 2015 tydens die US Woordfees in Stellenbosch ’n skryfskool aan vir nuwe, jong en opkomende dramaturge.

Foto's: Die 21ste Absa KKNK bekendgestel

Naomi Bruwer 2015-01-28 Die 21ste Absa KKNK vind vanaf 3 tot 11 April 2015 op Oudtshoorn plaas. Die program is Sondag by die Katedraal Kelder in die Paarl bekendgestel.

Tien vrae: Deon Meyer oor Ikarus

Deon Meyer, Naomi Meyer 2015-01-26 "Enigiemand wat ’n boek klaar skryf en gepubliseer kry, is my held."

Festival voor het Afrikaans 2016

2015-01-21 Die volgende Festival voor het Afrikaans word in 2016 in Nederland en België aangebied. Hier is die eerste inligting.

Rate hom met Renata: Rondomskrik

Richard September, Renata Redelinghuys 2015-01-20 In hierdie YouTube-onderhoud gesels Renata Redelinghuys met Richard September oor sy agt karakters in Rondomskrik wat by US Woordfees 2015 te sien is.

US Woordfees 2015: Sanlam | LitNet-poësieslypskool

2015-01-06 Jy kan nog inskryf vir hierdie slypskool. Kom skaaf saam met Lina Spies, Ronel Foster, Danie Marais en Nini Bennett aan jou gedigte by US Woordfees 2015. Kontak LitNet teen die 11de Februarie. Lees nog besonderhede hier.

US Woordfees 2015: Letterkunde en die liefde, teks en seks

Toyota Stellenbosch Woordfees 2015-01-06

Bekende skrywers bieg oor maniere waarop hulle taal gee aan die dinge van die lyf.

US Woordfees 2015: Poolshoogte

2015-01-06 LitNet se Poolshoogte-skrywerskongres het die stand van die Afrikaanse letterkunde ondersoek, 20 jaar ná demokrasie. Kom gesels saam oor die ontdekkings.

US Woordfees 2015: Program

Toyota Stellenbosch Woordfees 2014-12-17 Hier is die volledige program van die US Woordfees 2015. Jy kan ook die PDF-weergawe van die program aflaai.

Foto's: US Woordfees 2015 word bekendgestel

Naomi Bruwer 2014-12-10 Die US Woordfees 2015 is Maandag 8 Desember op die Webbersburg-landgoed bekendgestel. Kyk na foto's van dié swierige geleentheid. 

US Woordfees se feeskoerant-kompetisie: Inskrywings

2014-12-05 Wat moet die naam van die US Woordfees se feeskoerant wees? Lees hier die inskrywings.

Wen vyf dubbelkaartjies na US Woordfees 2015!

Toyota Stellenbosch Woordfees 2014-12-02 US Woordfees 2015 gaan vir die eerste keer 'n eie feeskoerant hê! Maar wat moet die naam wees? As jou voorstel gekies word, kan jy vyf dubbelkaartjies na vertonings van jou keuse wen.

Op soek na ’n donkiekardag

François Verster 2014-11-14 "Ek dink dis wat die Tankwa aan ’n mens doen. Die geografiese ruimte is nie al oopte daarso nie; daar is ook ruimte vir denke, vir introspeksie en vir die ontwikkeling van empatie."

Hannelie Coetzee op uitstalling by Bookbedonnerd 2014

Réney Warrington 2014-11-13 Richmond se sewende Bookbedonnerdfees het van 23 tot 25 Oktober 2014 in Richmond plaasgevind. Hannelie Coetzee, landskapkunstenaar, het kunswerke tydens die fees in verskillende ruimtes aangebring. Hier is foto's.

Floris Brown se jongste bundel op McGregor bekendgestel

Floris A Brown 2014-11-04 Floris Brown se jongste bundel, Mooiweer in my koffie, is by die onlangse Poetry Festival op McGregor bekendgestel.

US Woordfees 2015 se sestien onse

2014-10-29 Volgens Saartjie Botha, bestuurder van US Woordfees 2015, dui die tema nie net op die fees se ouderdom nie, maar is sestien onse ook ’n verwysing na die inklusiewe en diverse aard van die US Woordfees. Identiteit word bepaal deur baie verskillende faktore en mense is lankal nie meer geneë om as eendimensioneel geklassifiseer te word nie.

Spraakprobleem? Nee! Spraakoplossing!

Izak de Vries 2014-10-29 "Shantille Klaasse, van St Anna Sekondêr in Springbok, is ook geneig om te hakkel. Dít was een van die goed wat gemaak het dat sy dieper moes delf en meer moes konsentreer as enige ander deelnemer aan Saterdag se landswye Afrikaanse Spelfees vir Graad 9-Huistaalleerders."

Richmond – ’n woordlandskap tussen vergeet en onthou

Clinton V du Plessis 2014-10-28 Clinton V du Plessis het Richmond se sewende Bookbedonnderdfees bygewoon en deel sy herinneringe.

WOW se Nasionale Spelfees spook dinge hierdie naweek uit

2014-10-16 Die finale ronde van WOW se Nasionale Spelfees word Saterdag 18 Oktober in Stellenbosch aangebied. Leerders van Graad 1 tot 10 uit agt provinsies by die Universiteit van Stellenbosch bymekaarkom om hul klank- en spelvaardighede te meet.

Wenners van die pryse by Clover Aardklop Nasionale Kunstefees aangekondig

2014-10-13 Drie groot produksies wat by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom gedebuteer het, was duidelik in ’n kop-aan-kop-stryd deurdat elkeen in afsonderlike kategorieë pryse gewen het. 
Top