Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

17th Time of The Writer: International Festival of Writers

2014-03-11 The Centre for Creative Arts (UKZN) is proud to announce the programme for the 17th Time of The Writer: International Festival of Writers - a weeklong showcase set to provoke, inform and inspire interesting debates and panel discussions.

US Woordfees 2014: Trippie

Naomi Meyer 2014-03-09 Wát 'n kragtoer. Wát 'n reis.

US Woordfees 2014: Wolkland-bekendstelling

Naomi Meyer, Carina Stander 2014-03-08 Elkeen kry 'n pizza, draakeiers word geverf en 'n skattejag vind plaas. Die kinders is in die wolke by die Aden van Niekerk se Wolkland.

Pos beskikbaar: Uitvoerende Hoof – Suidoosterfees

2014-03-07 Die betrekking van Uitvoerende Hoof, Suidoosterfees, is nou beskikbaar. Lees nog inligting hier.

US Woordfees 2014: Foto's van die Langtafel

Naomi Bruwer 2014-03-07 Die US Woordfees 2014 het gisteraand afgeskop met die Langtafel waartydens meer as 1 000 mense in Ryneveld-straat aangesit het.

Meerfout by US Woordfees 2014

Mariechen Vosloo, Naomi Meyer 2014-03-06 Mariechen Vosloo vertel van al die rolle wat ons elke dag vertolk. En háár rol op die verhoog.

Uitnodiging na die Opening van 'n Woordfees Kunsuitstalling

2014-03-04 ‘n Magiese kunsuitstalling uit die kwaste van Clare Menck, Cobus van Bosch, Jan du Toit, Peter van Straten, Shaney van den Berg, Andries Gouws en Ingrid Winterbach. Met beeldhouwerk deur Niël Jonker en Lionel Smit.

US Woordfees: The South African Sopranos - Weense Wals Konserta

2014-02-26 Kom word weggevoer na die wonderwêreld van die Weense Wals!

Adam Tas-studentevereniging: Rock shows en poësie

Gerdus Senekal, Christoff Odendaal 2014-02-26 Die studentevereniging Adam Tas gesels oor hulle onlangse projekte en hulle Drink, dig, eet!-item by die US Woordfees.

US Woordfees 2014: Die Goëlaar

Christine Truter, Naomi Meyer, Geon Nel 2014-02-25 Kyk. Kyk weer. Christine Truter, regisseur, vertel Naomi Meyer van die magiese US Woordfeesprogram, Die Goëlaar. (En Geon Nel verblind die oë.)

Om te tweet soos ? digter en ? gedig te laat tjirp – leer by Bibi

Rentia Bartlett-Mohl 2014-02-25

"Hoe kan mens iemand leer om gedigte te skryf? Hoe word mens ‘n digter in die digitale era? Hoe lyk ‘n ideale jong digter? En waar kan aspirantdigters meer inligting oor die werkswinkel kry? Rentia het haar nuuskierige ore aangesit en by die vriendelik-tjirpende Bibi gaan aanklop."


Velddraf met Woorde tydens US Woordfees

2014-02-21 Draf met 'n woord tydens US Woordfees.

‘n Propvol program vir die 20ste Absa KKNK

2014-02-19 Die 20ste Absa KKNK vind plaas vanaf 29 Maart tot 5 April op Oudtshoorn.

Die Absa KKNK wen Gewildste Fees

2014-02-19 Die Absa KKNK is gisteraand (13 Februarie) tydens die Fiësta-toekennings vir die tweede agtereenvolgende jaar as Gewildste Fees in Suid-Afrika gekroon.

Tjailaresepte 2 – Amore Bekker vertel

Amore Bekker, Naomi Meyer 2014-02-13 "Daar ís slegs een reis, en dit is die reis na binne."

Hunter Kennedy: "Ons het dinge heel anders aangepak as voorheen ..."

Henry Cloete 2014-02-11 "Die natuur speel nog altyd ’n groot rol in die musiek en liriek van die groep. Dit inspireer ons en lig ons taalgebruik in."

US Woordfees 2014: Affer innie pad

Leatitia Solomons, Hilton Andries, Naomi Meyer 2014-02-11 "Anyways, onse mense loep kuier ookie in Mostersdrif nie – net as daa’ ’n job of ’n ding vir die special Cloetesville-talent gevra word." Wie's Matilda en waarvan praat sy?

Woordfees 2014: 5Maestros

2014-02-10 'n Meesterlike skouspel van musiek uit die musicals!

Suidoosterfees 2014: Radiodrama-slypskool in samewerking met RSG

Naomi Meyer 2014-02-05 Naomi Meyer het op 31 Januarie 2014 'n radiodramaslypskool by die Kunstekaap tydens die Suidoosterfees bygewoon. Hier is 'n paar indrukke, weergegee as die teks van 'n radiodrama.
Top