Naomi Bruwer2013-09-03Toneelgroepe van tien hoërskole ding tydens Clover Aardklop in die finaal mee om die gesogte titel van ATKV-Tienertoneelwenner vir 2013, met prysgeld van R45 000. Naomi Bruwer het by Lizané Basson van die ATKV uitgevind wat die gehoor kan verwag.
2013-09-03LitNet is pleased to announce that the Open Book Festival 2013 is giving away ten tickets to two events respectively at this year’s festival.
Naomi Bruwer2013-09-02Bokkie Botha betree vanjaar die verhoog by Aardklop. Wie is sy en wat wil hierdie lugwaardin vir die wêreld vertel? Naomi Bruwer het vir Lelia Etsebeth oor hierdie eenvrou-komedie uitgevra.
Saartjie Botha, Ineke Coetzee2013-08-30Saartjie Botha is die vervaardiger van drie produksies wat vir die eerste keer te sien is by vanjaar se Clover Aardklop. Ineke Coetzee het met haar daaroor gesels.
Henry Cloete2013-08-29"Ek is ’n groot aanhanger van die animasiekunstenaar Diek Grobler se werk en dit was my idee om hom deel te maak van my produksie."
2013-08-28Die Breytenbach Sentrum bied op 14 September die Tuin van Digters-fees in Wellington aan. Adam Small, een van die besonderse digtersname op die program, keer terug na sy geboortedorp om van sy gedigte uit sy nuutste bundel, Klawerjas, voor te lees.
Naomi Bruwer2013-08-28"Ons speel die musiek waarvan ons hou, verwerk dit vir ses stemme en ses akoestiese kitare en laat dit heel anders klink." Naomi Bruwer gesels met Giep van Zyl oor Ses Snare se musiekproduksie by Clover Aardklop 2013.
2013-08-27Die eenvoudige, maar ystersterke, teks van die dramaturg AR Gurney se Liefdesbriewe is ’n wenner, en het al wêreldwyd op die planke gekom, maar dit sal die eerste keer wees dat dit ’n Afrikaanse kleurtjie kry.
Mauritz Grundling, Retha Louw, Naomi Meyer2013-08-27Lenteblom is meer as ’n film; dis gebaseer op ‘n reuse maatskaplike-impak-projek in landbou. Op 29 Augustus 2013 om 11h30 wys die vollengte-film by die kykNET Silwerskerm-fees.
Aldo Behrens, Naomi Meyer2013-08-27"’n Halwe potsierlike Namatannie wie oor haar Siebie en haar man se afsterwe huil dat dit ’n teaterbelewenis word. Hulle huil my oë elke repetisie vol trane. Oorlat hulle so opreg oor hulle se hond huil – ’n oerhuil oor die eeue heen."
2013-08-26Riaan Cruywagen, wie se boek Wat's nuus? by die uitgewershuis Naledi verskyn het, het onlangs tydens 'n Kaapse draai 'n paar honderd boeke namens die uitgewery oorhandig aan die US Woordfees se Woorde Open Wêrelde-projek.
2013-08-23Steve Hofmeyr, Theuns Jordaan, Kurt Darren, Bok van Blerk, Jay, Bobby van Jaarsveld, Riana Nel, Valiant Swart, Karen Zoid ... Dis maar net ’n paar van die groot name wat vanjaar kom konsert hou by Clover Aardklop.
2013-08-23Land artist Strijdom van der Merwe is this year’s festival artists at the Clover Aardklop National Arts Festival, held in Potchefstroom, with themes of landscape and the environment also as the focus in various other exhibitions.
2013-08-23The English productions on offer at this year’s Clover Aardklop National Arts Festival, held in Potchefstroom, are all highly-acclaimed and award-winning shows.
Laurie Gaum2013-08-21Oor die legitimiteit van openbare vakansiedae kan seker baie gesê word. Die manier waarop dit gevier word, is in ’n groot mate tekenend van die verdelingslyne wat steeds in ons samelewing lê. Laurie Gaum en Amelia Burger het Vrouedag ligtelik én met erns by Kunstekaap deurgebring.
Naomi Bruwer, Nicola Hanekom2013-08-14"Ons moet probeer om die slegte dinge in toom te hou en die werklike gesig van oorlog te probeer onthou sodat ons so min moontlik ons gruwels herhaal."
Gerdus Senekal2013-08-14"Tussendeur die rondslentery van verhoog tot verhoog sien ek hoe die Bewilderbeeste die diverse musikale aanbieding van Koos Kombuis tot Zakes Bantwini en Mi Casa terdeë geniet. Werklik ’n plek vir 'elke kleur en geur', soos vriend Dane sê."