Emma Kotze2013-07-03Gregory Maqoma lewer opspraakwekkende werk met sy interpretasie van die self in verhouding tot sy geskiedenis, kultuur, kuns, die samelewing en politiek.
Emma Kotze2013-07-03Dirt, vuilgoed, gemors ... Dit is die verhaal van drie vriende wat hulle weer in mekaar se geselskap bevind as gevolg van ’n vierde vriend se dood.
Carina van der Walt2013-06-19Dit was 13 tot 16 Junie weer tyd vir die Festival voor het Afrikaans in Nederland. Na die reuse-sukses daarvan in 2011 moes die wenresep herhaal word.
2013-06-18 Audiences have the chance to experience the magic of Godfrey Johnson in three productions this year at the National Arts Festival in Grahamstown.
2013-06-18KBT Productions will present three world premières, five new South African productions and nine projects at the National Arts Festival this year.
2013-06-14Die Festival voor het Afrikaans is van 13 tot 16 Junie 2013 in volle swang. Hier is foto's van gisteraand se optredes in De Melkweg (Amsterdam) en uittreksels uit die feesprogram. Die feestelikheid duur die res van die naweek in Den Haag voort.
Melanie du Toit2013-05-29"This last story in particular seemed to encapsulate the Jane Raphaely that sat before the audience in Franschhoek: a successful career woman, feminist activist, political commentator, mother and friend."
Jorisna Bonthuys2013-05-28"As ek deur die Karoo reis, wil ek dit nie graag as ’n ekoramptoeris doen nie." Jorisna Bonthuys skryf oor Jonathan Deal en Ivo Vegter se kaalvuisgeveg by Franschhoek Literêre Fees 2013.