Rentia Bartlett-Mohl2013-10-01Na-aap, vertaal deur Arnold Blumer, met vervaardiging en regie onder leiding van Jaco Bruwer, en goed gespeel deur die jong akteur De Klerk Oelofse, is egter geensins bloot ’n na-aping van Kafka se verhaal nie.
Rentia Bartlett-Mohl2013-10-01"Oorsee is ’n skreeusnaakse en vlymskerp satire oor die toekomsblik van ’n groep wat saam moet staan ten einde te oorleef."
2013-09-30Die produksie macbeth.slapeloos het skoonskip gemaak by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom deur altesaam vyf pryse te wen.
Naomi Bruwer2013-09-25Clover Aardklop is in volle swang. Die ATKV Boekoase is een van die plekke waar jy gratis kan kuier, met boekgesprekke en diskoers op die program.
2013-09-19AMEN vind binnekort by Aardklop plaas en gehore kan uitsien na vertolkings van onder andere die bekende "Magaliesburgse Aandlied", Mozart se "Laudate Dominum", "Bring Him Home" uit Les Misérables en selfs Madonna se "Like a Prayer".
Henry Cloete2013-09-18"Elke fotopaar het op een manier of meer ’n ooreenstemmende verhaal. Byvoorbeeld, Inge Beckmann is vernaam vir haar besonderse verhoogpersoonlikheid, nes Alice Cooper, en Francois van Coke wat dieselfde idee oordra as die een van Johnny Cash op sy bekende middelvinger-foto."
Gerdus Senekal2013-09-18Al wou die Kaapse weer nie altyd saamwerk nie, het die onlangse Tuin van die Digters in Wellington vir 'n lewensbevestigende kunslente gesorg.
Marthinus Basson, Naomi Meyer2013-09-17Marthinus Basson het macbeth.slapeloos vir vanjaar se Clover Aardklop verwerk. Daar is bloed, 'n opstand, 'n verbrokkelende huwelik en 'n vrou wat slaapwandelend deur die kasteel se gange dwaal. Hy vertel vir Naomi Meyer van die produksie.
Monique Mortlock2013-09-17"The Ghost-Eater and other stories is a collection of 31 short stories from different writers who all took part in a creative writing workshop at the University of the Western Cape (UWC) with the compiler of the book, Diane Awerbuck, last year."
Kabous Meiring, Naomi Bruwer2013-09-12Die ATKV Boeke-oase by Clover Aardklop is daagliks oop van 09:00 tot 19:00 en alles wat daar aangebied word, is gratis. Naomi Bruwer het by Kabous Meiring uitgevind wat besoekers kan verwag.
Naomi Meyer2013-09-11Op die verhoog van die Fugard-teater sit van die grootste name in die Afrikaanse spanningsfiksiebedryf: Deon Meyer, Karin Brynard, Kerneels Breytenbach en ‘n nuweling in hierdie genre, Ilza Roggeband. Naomi Meyer het gaan luister hoe hulle oor hierdie wye onderwerp gesels.
Willie Strauss, Naomi Meyer2013-09-10Naomi Meyer het gaan uitvind wie Willie Strauss van Daar's 'n engel in my koskas is en nog gaan hoor omtrent sy vertoning vanjaar by die Clover Aardklop-kunstefees.
Réney Warrington2013-09-05A selection of Afrikaans short films made by the students of The South African School of Motion Picture and Live Performance (Afda) will be shown at the Clover Aardklop Festival. Reney Warrington asked Garth Holmes, co-founder and chairman of Afda, about the films and the industry.
2013-09-05Vir die spesiale konsert by Clover Aardklop gaan Toni solo-liedjies asook duette sing. Saam met haar in die konsert is Steve Hofmeyr, Andriëtte Norman, Nádine, Elzabé Zietsman, Jan Blohm, Wynand & Chereé, Melissa van der Spuy en Anrika.
Réney Warrington, Theo Kleynhans2013-09-04Clover Aardklop bied vanjaar 'n omvangryke kunsprogram, moontlik gemaak deur die ATKV. Kunskurator Theo Kleynhans gesels daaroor.
Riana Scheepers, Naomi Meyer2013-09-03Riana Scheepers is een van die skrywers wat gedurende die Namibiese Woordfees 2013 slypskole aanbied. Sy deel foto's van vorige slypskole en boekgesprekke met LitNet se lesers.
Geon Nel, Naomi Meyer2013-09-03"Daniël kan hulle help – hy praat met die afgestorwenes. Oftewel, dit is wat hy hulle laat glo, maar eintlik is dit oëverblindery. Of so het Daniël geglo … ’n Magiese verhaal vol truuks en illusies met kulkunstenaar en akteur Geon Nel as Daniël." Geon Nel gesels oor Die goëlaar.
Theo Kemp, Naomi Bruwer2013-09-03Die Breytenbach Sentrum op Wellington bied op 14 September die Tuin van Digters aan. Naomi Bruwer het by Theo Kemp uitgevind wat alles by die fees aangebied word.