Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

15 moet-sien-items by vanjaar se US Woordfees

2014-02-05 Vyftien jaar, vyftien items. Wonder jy wat om by vanjaar se US Woordfees te gaan kyk? Hierdie inligting kan help.

Up the Creek 2014 en die "giant love affair"

Gerdus Senekal 2014-02-05 ’n Naweek by die plaaslike Up the Creek-musiekfees lei tot passievolle verliefdheid en dramatiese onttrou.

kykNET Fiëstas 2014: Uitblinkers glinster nou regstreeks op kykNET!

2014-02-03 "Op 13 Februarie om 20:00, bring kykNET die rooi tapyt tot binne-in jou sitkamer."

Talent 360 competition: Meet the poets

2014-01-27 Check out the poetry of section of the Talent 360 competition right here on LitNet. Read the contestants' poems, watch videos of their recitals, vote for your favourite and more. 

Beste boekomslag van die afgelope 15 jaar – wenner aangekondig!

2014-01-24 Kies jou gunsteling-boekomslag van 'n roman wat die afgelope 15 jaar in Suid-Afrika verskyn het en wen 15 boeke met LitNet en US Woordfees 2014!

Onderhoud: Re-Imagine Kaapstad by 2014 se Suidoosterfees

Naomi Bruwer 2014-01-22 Die kunsuitstalling Re-Imagine Kaapstad is te sien by vanjaar se Suidoosterfees, 29 Januarie tot 2 Februarie plaas. Naomi Bruwer het vir die kurator, Chris Koch, gevra wat kunsliefhebbers by hierdie uitstalling kan verwag.

Agtervolger by die Suidoosterfees

Naomi Meyer, Dealan Fredericks, Elandré Schwartz, Nicolette van Schalkwyk 2014-01-22 Agtervolger, vanaf 2014 die nasionale voorgeskrewe werk vir graad 8-leerders, word spesiaal vir die Suidoosterfees op die planke gebring. Die akteurs vertel van hul ervarings.

Saartjie Botha laat jou die wêreld anders sien – met Die rolbalspeler

Saartjie Botha, Naomi Meyer 2014-01-20 "Daar is oomblikke in die stuk wat ons die gehoor glimpse gee van wat Hans kan sien. Dit gee 'n interessante dinamika dat die gehoor kyk na iemand wat nie sien nie, en gekonfronteer word met wat hulle sien, en wat hy sien."

Suidoosterfees 2014: Gratis radiodrama-slypskool in samewerking met RSG

2014-01-17 ’n Radiodrama-slypskool word twee maal in samewerking met RSG gratis by die Suidoosterfees 2014 aangebied. Die datums en tye wanneer dié uitmuntende geleenthede bestaan, is Vrydag 31 Januarie 12.30-14.00 en op dieselfde dag weer 15.00-16.30 by die Kunstekaap.

Up the Creek 2014

2014-01-16 At Up The Creek everyone comes together.
No VIP nonsense. No pretence. No cliques.
Just a beautiful river. Three epic stages.
Thirty awesome live bands and our country’s coolest comedy acts.

ATKV/JIP-Gedigtewerkswinkel vir hoërskoolleerders by US Woordfees 2014

2014-01-16 Die ATKV en JIP bied vanjaar ’n gedigtewerkswinkel vir hoërskoolleerders aan tydens die US Woordfees, met Danie Marais, Hunter Kennedy, Alfred Schaffer, Bibi Slippers en Hester Carstens.

US Woordfees 2014: Sanlam | LitNet Storie-slypskool

2014-01-15 Hoe betower jy met jou verhaal vir ’n tydskrif sodat lesers dit wil lees, verhaleredakteurs dit wil publiseer en jy geld daarmee kan verdien? Skryf in vir hierdie skryfskool by die US Woordfees 2014 en kom leer by die meesters!

Siedaar, vyftien jaar – Dorothea van Zyl gesels oor US Woordfees 2014

Dorothea van Zyl, Naomi Meyer 2013-12-12 Dit is nog 2013, maar US Woordfees 2014 se program is reeds bekendgestel. Naomi Meyer gesels met Dorothea van Zyl, feesdirekteur vanaf die fees se begin, oor die magiese fees wat sal wees.

Aansoekvorms vir Clover Aardklop Nasionale Kunstefees vir 2014 beskikbaar

2013-12-12 Aansoeke vir 2014 se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom sluit Maandag 10 Februarie 2014. Dit geld produksies sowel as visuele kuns-aansoeke.

US Woordfees 2014: Volledige program

2013-12-11 Hier is die volledige en propvol program van US Woordfees 2014. Die feestema is: "Kuns hier, kultuur daar, siedaar 15 jaar!"

US Woordfees 2014: Foto's van programbekendstelling

Chrizane Geldenhuys 2013-12-03 Die US Woordfees het op 3 Desember 2013 die feesprogram vir die 15de fees in Maart 2014 by Landtscap in Devonvale, Stellenbosch, bekendgestel. Chrizane van Zyl van LitNet het foto's geneem.

Richard Pryor talks Table Mountain Blues Summit

Henry Cloete 2013-11-12 "I'll look at him for a while, take a deep breath, and then tell him in a very confident, non-flippant voice: 'It's Three Chords and the Truth'."

BookBedonnerd VI: Full programme

2013-10-21 The theme of this year’s Booktown Richmond’s Festival, BookBedonnerd VI, is Alice in Booktown Land. The festival takes place from 23 to 25 October 2013.

Clover Aardklop-resensie: macbeth. slapeloos bied 'n intieme blik op psige

Rentia Bartlett-Mohl 2013-10-02 "Ten spyte van die kleiner skaal en beperkte hulpmiddels is macbeth.slapeloos, met die kleure swart, wit, rooi en goud, ’n span top akteurs en projeksies van die sterrehemel en die klank van gebreekte glas, beslis geen vlietende teater nie."
Top