Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

National Arts Festival rises to the occasion on its 40th anniversary

2014-04-24 The National Arts Festival in Grahamstown, which is celebrating its 40th Anniversary this year, has announced a landmark main programme.

Suidoosterfees se nuwe uitvoerende hoof aan die woord

Niel Rademan, Naomi Meyer Suidoosterfees 2014-04-24

Niël Rademan gesels oor melkskommels, hologramme en kabaret. En natuurlik oor die Suidoosterfees, waarvan hy pas as uitvoerende hoof aangestel is.

Dominique Botha oor die Dansende Digtersfees 2014

Dominique Botha, Francis Galloway 2014-04-23 Francis Galloway stel ’n paar vrae aan Dominique Botha oor die pad van die fees.

US Woordfees 2014: Sanlam | LitNet-tydskrifverhaalslypskool (Deel II)

Alta Cloete 2014-04-17 "Begin solank met ’n nuwe verhaal of bring jou leeswerk op datum." Lees nog wenke van Alta Cloete om 'n tydskrifverhaal te skryf.

Die ABSA KKNK en RSG Boekeprojek

2014-04-16 Die jaarlikse boekeprojek van RSG en die ABSA KKNK is op dreef en poog daarin om boeke vir boekarmgemeenskappe in te samel. Daar is tot 30 April tyd om boeke te skenk vir dié projek.

Wenners van WOORDtroFEES aangekondig

Naomi Bruwer 2014-04-14 Die US Woordfees se topproduksies, kunstenaars en skrywers is op Maandag, 14 April 2014 by die vyfde WOORDtroFEES, moontlik gemaak deur die ATKV, aangewys. Die funksie is op die spogplaas L’Avenir buite Stellenbosch gehou.

Nominasies vir WOORDtroFEES 2014

2014-04-11 Ná die sukses van die vyftiende Universiteit van Stellenbosch (US) Woordfees, wat vanaf 6 tot 16 Maart 2014 op Stellenbosch plaasgevind het, word die topproduksies van die fees by ’n spoggeleentheid aangewys.

US Woordfees 2014: Sanlam | LitNet-tydskrifverhaalslypskool (Deel I)

Corlia Fourie 2014-04-09 Hier is Deel I van 'n tydskrifverhaalslypskool-reeks: Corlia Fourie gee wenke om tydskrifverhale te skryf.

KKNK 2014: Kokkedoor 2014

Emma Kotze 2014-04-07 Kyk hoe hulle kook. Kokkedoor 2014 begin op 10 April 2014.

KKNK 2014: Dogma

Emma Kotze 2014-04-07 Dogma ondersoek die verskil tussen geloof en godsdiens.

ABSA KKNK 2014: Oorsee

Emma Kotze 2014-04-04 Waarom, meen Emma Kotze, was Oorsee ‘n belangrike teaterproduksie om in die KKNK-konteks te kyk?

ABSA KKNK 2014: Wie drink wat?

Emma Kotze 2014-04-02 “Want die lewe is alleen draaglik as ’n mens ’n bietjie dronk is. En baie snaakser.”

ABSA KKNK 2014: Land van skedels

Emma Kotze 2014-04-01 Land van skedels: ’n suksesvolle en kragtige produksie.

ABSA KKNK 2014: Rondomskrik

Emma Kotze 2014-04-01 "Die grusame dood van Anene Booysen sorg beslis nie vir ligtevermaak-materiaal nie. Rondomskrik gebruik haar dood as inspirasie."

Ollie se boek Kitare en Ander Snare - Bekend gestel by KKNK

2014-03-26 Ollie se eerste boek, Kitare en ander snare – Ollie Viljoen vertel, het pas die lig gesien. Liriek tot Musiek stel Ollie se debuutboek bekend.

US Woordfees 2014: Fotoblad van 'n voyeur

Izak de Vries 2014-03-26 Toilette, hansworse, parkeerwagte en gesiene skrywers. Niks of niemand het die lens van Izak de Vries se kamera ontkom nie. Kyk vir oulaas saam.

ABSA KKNK 2014: Stories & Skrywers

Naomi Meyer 2014-03-26 Ilza Roggeband reël vanjaar die program van Stories & Skrywers by die ABSA KKNK. Sy vertel vir Naomi Meyer waar bibliofiele en alle lesende siele hul gunstelingskrywers kan kom ontmoet.

www.citybooks.eu

Rentia Bartlett-Mohl, Naomi Meyer 2014-03-25 citybooks stellenbosch vertel 'n ander storie van dié dorp. Rentia Bartlett-Möhl verduidelik.

ABSA KKNK 2014: Trompie is net uitgepaas

Cintaine Schutte, Naomi Meyer, De Klerk Oelofse 2014-03-25 Jou identiteit buite die bende.

Dancing in Other Words Spier Poetry Festival 2014

2014-03-24 Dancing in Other Words / Die Dansende Digtersfees is an annual international poetry event, curated by Breyten Breytenbach. Invited poets gather in the Cape in South Africa for one week in May to explore poetry’s age-old function as “the dreaming vein in the body of society”.
Top