Resensies

Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Altbeker verras met A Country At War With Itself

Scarlett Cornelissen 2007-12-12

Chinchilla: aangrypende roman oor trauma

Johan Anker 2007-12-12 Nanette van Rooyen slaag in haar debuutroman daarin om ‘n meesleurende intrige en oorspronklike, oortuigende karakters te skep wat die lesers daarvan lank sal bybly en laat nadink.

Die lag het baie gesigte: PA du Toit lees Alles goed en wel – lagstories na willekeur

LitNet 2007-12-12 Die lag het baie gesigte, sê Abraham de Vries in die voorwoord van Alles goed en wel. In dié versameling ontlok die stories meesal 'n glimlag; nie 'n skaterlag nie.

Die wysheid van die plante: Enkele gedagtes oor Willem Anker se Siegfried

Desmond Painter, Desmond Painter 2007-12-05 Met hierdie opwindende debuut van Willem Anker slaan die Afrikaanse roman nuwe rigtings in.[1] ‘n Mens sou seker kon praat van ‘n soort “deterritorialisering” en “reterritorialisering” van die Afrikaanse roman. Siegfried karteer ‘n reeks onvoorspelbare ...

Die blou van ons hemel: Al die elemente van 'n spanningsroman, maar …

Johan Anker 2007-12-03 Die roman is die skrywer se debuutroman en is geskryf as deel van ‘n Magistergraad in Kreatiewe Skryfkuns aan die Universiteit van Kaapstad.

Onsigbaar deur Deon Meyer: uiters relevant vir vandag se leser

Chris van der Merwe 2007-11-27 Liefhebbers van die werk van Deon Meyer sal bly wees oor die verskyning van dié nuwe spanningsroman van hom, getitel Onsigbaar; en hulle het rede om bly te wees. Meyer hanteer die genre van die spanningsverhaal met groot vaardigheid, wat hom, ...

Edmund White van naderby

Hennie Aucamp 2007-11-20

William Kentridge – Flute: A book to be savoured and returned to

Hazel Barnes Academic research 2007-11-07 William Kentridge Flute Edited by Bronwyn Law-Viljoen, 2007 David Krut Publishing     This beautifully produced book attempts to capture in print the concepts explored through the projections created by William Kentridge for his production of Mozart’s The Magic Flute and for Black Box / Chambre Noir, the work which developed out of his engagement […]

Denkt Benali aan Mulisch, of denkt Mulisch aan Benali

Hendrik-Jan de Wit 2007-10-31 Een alchemist op zoek naar de hoogste staat van verlichting. Hij kent het werk De Goddelijke Komedie beter dan de schrijver Dante zelf dit werk zou kennen. Hij is altijd ironisch over zichzelf. Hij voelt zich jong voorbestemd tot grote daden, maar ...
Top