Andries Visagie2008-03-12Die bundel sluit alreeds met die titel doelbewus aan by die lang tradisie van die plaasliteratuur in Afrikaans en dit is verder opvallend dat situasies wat te make het met ’n gekwelde seksualiteit feitlik in elke verhaal verantwoordelik is vir die krisis waaromheen die verhaalgebeure wentel.
2008-03-03Die oomblik toe my oog die opskrif vang – “My sonde: ek is vrou, ek is Boer, ek haal asem”, was my brein onmiddelik geprikkel. As iemand wat soms taamlik sterk voel oor vroueregte, maar tog nie myself as 'n feminis sal beskryf nie, ...
2008-03-03Ek vind Loftus Marais se benadering tot sy resensie van HemelHel interessant. Hy beweer dat dit moontlik 'n goeie strategie is vir 'n resensie oor 'n boek wat teenstrydige gevoelens uitlok.Eerstens dink ek dat dit slim was om die boek se titel te ...
2008-03-03Nanette van Rooyen se Chinchilla mag dalk 'n aangrypende roman wees, maar Johan Anker se resensie is glad nie so aangrypend nie. Voordat die negatiewe aspekte van Anker se resensie uitgewys word, moet daar gesê word dat die man weet waarvan hy ...
2008-03-03Reeds met die inleiding van De Vries se resensie is dit duidelik dat hierdie nie, soos met baie ander ietwat vervelige resensies, 'n ongemaklike splinter in jou voet gaan wees om te lees nie. Die inleiding van De Vries is net soos hy die bundel ...
2008-02-28Resensie, dit is mos ? advertensie? Nie ? kom-ons-verveel-die-leser sessie nie! Die resensie deur Johan Anker oor die boek Chinchilla, wat geskryf is deur Nanette van Rooyen, het enige slaaptydstorie wat my ma al ooit vir my gelees het by ...
2008-02-28Johan Anker se resensie oor van Rooyen se debuutroman, Chinchilla, het my opnuut laat wonder oor die mate van kritiek wat in ? resensie nodig is. Johan Anker is net vol lof vir die skrywer se debuutroman – van die oorspronklike ...
2008-02-28In Johan Anker se resensie van Die blou van ons hemel stel hy dat "elke leser self sal moet bepaal". Dit is dan juis hoekom lesers die resensie lees – sodat hulle inderdaad nie "self" sal hoef te bepaal nie, maar die ...
2008-02-28? Web wat die aandag van mense met feministiese neigings sal vang.Marius Crous het daarin geslaag om die teikenmark van die boek goed vas te vang in sy resensie, “My sonde: ek is vrou, ek is Boer, ek haal asem”, oor die boek Die val ...
2008-02-28Marius Crous het op die 11de Februarie 'n resensie oor Pat Stamatélos se roman, Die val van die dice, geskryf. Hy begin heel goed en vertel van die skrywer se vorige boek en dat hierdie een daarop volg. Ons (die leser) word ook vertel waar ...
2008-02-28Elke leser word in dié prettig leesbare resensie uitgenooi om deel te wees van ? spanningsvolle jaagtog. Jy wil jou tekkies aantrek en die avontuur begin saam met Lemmer en Emma, ? avontuur hunkerend na veiligheid, antwoorde en ...
2008-02-28Ek glo in die mag van resensies – 'n goeie resensie neem my reguit boekwinkel toe. Johan Anker se resensie oor Nanette van Rooyen se debuutroman Chinchilla was egter vir my teleurstellend. Resensies moet 'n nuwe boek aan 'n breë spektrum ...
2008-02-27Ten eerste word die komplekse boek met die teenstrydige titel in twee resensies verdeel om dit vir die resensie-leser te vergemaklik. Net soos in die twee uiteenlopende resensies waar eers 'hel' en dan 'hemel' bespreek word, gaan daar kommentaar ...
2008-02-27Met die eerste oogopslag van die resensie van Johan Anker oor die roman, Chinchilla, geskryf deur Nanette van Rooyen, weet die leser dadelik dat die roman handel oor trauma en die verwerking daarvan. Die titel is kort en kragtig. Dit stel die styl ...
2008-02-27Louise Viljoen se resensietegniek verdrink my in perfeksie. In haar resensie van Tom Dreyer se kortverhaalbundel Polaroid kom sy met, soos Afrikaanse krieketkommentators dit dikwels kwytraak, “teksboek-spel” na vore.Haar styl is ...
2008-02-27Izak de Vries prys JM Gilfillan se nuwe kortverhaalbundel Glas behoorlik in die resensie, “Glas: Twintig lekker stories”. Dit is Gilfillan se vyfde boek en bevat, volgens De Vries, “gestroopte verhale”. Hy meen dat hierdie ...
2008-02-27Die resensie deur Marius Crous oor Pat Stamatélos se boek, Die val van die dice, het onmiddellik my aandag getrek. Eerstens omdat dit handel oor 'n vrou wat trou met 'n Griek, hoewel hy nie die Griek was op wie sy verlief geraak het nie. Ek ...