2008-02-14Lenelle Foster slaag daarin om die leser te oorreed dat hierdie kortverhaalbundel die moeite werd is om te lees. Deur die landskap deel van die stories te maak, slaag die skrywer daarin om 'n sterk verbintenis tussen die mense van die streek en die ...
2008-02-14Marais kies ? baie weergalose en gepaste wyse aan die hand van ? uiters paradoksale titel om hierdie roman te ontrafel. Ek haal my hoed af vir sy ywerige vernuf. Tog, myns insiens, blyk dit inderdaad twee teenstrydige opinies te wees wat ...
LitNet2008-02-13Ek het die resensie van Johan Anker, “Die blou van ons hemel: Al die elemente van 'n spanningsroman, maar …”, wat handel oor die boek van Quintus van der Merwe, gelees. Die komentaar wat ek rondom die resensie het is as volg:Die ...
LitNet2008-02-13Dit is met gemengde gevoelens en belangstelling dat ek Louise Viljoen se resensie, “Polaroid: Dreyer verken die binnelandskappe van sy karakters”, oor Tom Dreyer se nuwe bundel kortverhale, Polaroid, gelees het.Ek sê altyd die ...
LitNet2008-02-13Na aanleiding van die resensie van Glas van JM Gilfillan, sal ek sê dat Izak de Vries 'n baie goeie prentjie skep van die boek in geheel en baie belangrike aspekte wat die leser se keuse kan beïnvloed, aanraak. Die resensent is baie ...
LitNet2008-02-13Ek skryf na aanleiding van die resensie van Die blou van ons hemel deur Johan Anker wat op 12 Maart 2008 op LitNet verskyn het. Ek dink Johan Anker kan homself op die skouer klop oor hierdie objektiewe resensie waarin sy mening duidelik deurgegee ...
2008-02-11Jippee! Uiteindelik ’n eerlike en opregte resensie. Ek wag al lank hiervoor. Dit is aangenaam om so iets te lees. Net ‘n bietjie kommentaar:Eerstens, die kompetisie het ‘n wenner gehad – twee, actually: Derick Muller se Vuil ...
2008-01-31Die omslagfoto van George Weideman se Bloujare se stories gee ’n goeie aanduiding van waarmee die leser te make het in hierdie bundel verhale: die wêreld van die Noord-Kaap en die skepsels wat daar gevind word.
Johan Anker2008-01-24Die jakkals as figuur is bekend in spanningsverhale soos The Day of the Jackal en die Bourne-trilogie: Carlos die Jakkals. Hiérdie jakkals is egter ‘n inheemse rooijakkals: Canis mesomelas – sku en slu. Wie is hy? Want hy gee die opdrag vir die AK47 se ...
Marius Crous2008-01-14In die tagtigerjare, met die verskyning van Dalene Matthee se romans, is daar besin oor waar dié romans binne die literêre diskoers tuishoort.
2007-12-14Na aanleiding van onlangse resensies oor spannings-/speurverhale, besef ek meer as ooit hoe daar in Afrikaans kleigetrap word ten opsigte van genres in die ontspanningsliteratuur.
Louise Viljoen2007-12-13Met sy jongste publikasie, die kortverhaalbundel Polaroid, is Dreyer weer terug in die Suid-Afrikaanse ruimtes wat hy in sy eerste twee romans so skerpsinnig verken het.