Joan Hambidge2007-05-15"Die aweregse blik, die gebruik van geleerde/vreemde woorde, die blik op die natuur, satires, die erkenning van die liggaamlike en blatant-erotiese, die gesprek met ander – ook met Elize Botha deur Totius en Opperman – is van die oorheersende temas in hierdie bundel."
2007-04-12Met die publikasie van die boek Voëlvry is die stormagtige tydperk van die tagtigerjare weer in die nuus. In die beriggewing rondom die verskyning van die boek is daar tot dusver nie verwys na die ander komponente wat 'n rol gespeel het in die stryd teen ...
LitNet2007-03-15"Ons is nie almal so nie is ’n boek wat aan duisende lesers plesier verskaf het, en wat die een herdruk na die ander beleef het. Wat miskien die meeste genot verskaf het, is die realistiese dialoog, deurspek met humor en ironie."