Biebouw-resensies

Die Biebouw-resensies, wat ondersteun word deur Grapetown Capital (Pty) Ltd, het dit ten doel om ’n oop gesprek tussen skrywers, lesers en resensente aan te moedig.

Plaasmoord: Dis ’n bliksem van ’n boek

Izak de Vries 2009-12-01 Karin Brynard het met ’n moerse donderslag die Afrikaanse letterkunde betree.

Jan Leendert: ’n Verhaal sonder politieke magsbeheptheid en rasseskeiding

2009-11-26 “Met sy kar en vier donkies het hy op ons plaas aangekom op soek na werk; gekom uit die verre Boesmanland, die bruin man en sy vrou.”

Plaasmoord: Dis ’n bliksem van 'n boek

Izak de Vries 2009-11-26 Karin Brynard het met ’n moerse donderslag die Afrikaanse letterkunde betree. Plaasmoord is dik, dis spannend en dit lees lekker. Ek het by tye my ander werk afgeskeep omdat ek nie kon wág om weer by haar karakters uit te kom nie.

Toring se baai deur E Kotze: &rsquo'n voorreg om te lees

JB Roux 2009-11-25 ’n Plek is nie ’n plek sonder sy inwoners nie: dit is eintlik ’n storie oor die ménse van Toring se baai hierdie.

Ilse van Staden se Tafel vir twee sal jou bybly

Gerda Taljaard-Gilson Resensies 2009-11-19

Dit is verblydend dat daar nog uitgewers is wat bereid is om boeke te publiseer wat iets aan die leser se verbeelding oorlaat, waar die leser nie onderskat word en alles met meedoënlose redigering uitgespel word nie.

Carina Stander se woud van nege en negentig vlerke:’n reis van verbeelding en vernuf

Catrina Aldrich 2009-11-17 In haar nuwe digbundel, woud van nege en negentig vlerke, voer Carina Stander haar lesers mee na ’n wye verskeidenheid landskappe, weerstoestande en stemmings

Lammervanger: Boeiende roman oor keuses en kwesbaarheid

Malene Breytenbach 2009-11-12 Lammervanger, ’n roman deur Frans van Rensburg, uitgegee deur LAPA Uitgewers, maak gebruik van interessante tydspronge van die verlede na die hede, asook spronge van die aardse wêreld na die wêreld van die dooies.

Gister is 'n ver land: Om tydelikheid te probeer deurgrond

2009-11-12 “In my lewe was daar nooit permanensie nie, net ’n lang verblyf” – só sê die hoofkarakter Maureen Sneddon Barnard in Malene Breytenbach se nuwe roman Gister is ’n ver land.

Katvoet een van Scheepers se beste

Riette Rust 2009-11-10 Katte is sintuiglik, slim en slu … ’n Vrou is soos ’n kat. Jy kan haar nooit besit nie.

’n Skerpioen met meer as een angel

Johan Anker 2009-11-05 “Hoe kan ek in net vyf korte dae die geheimenisse van ’n ander mens se siel ontbloot?”

Schoeman werk sélf as beeldhouer in Titaan

2009-11-05 Met die opneem van dié 727 bladsy lange werk kan die leser dus ’n volledige verkenning van die rykgeskakeerde lewe en werk van die meesterkunstenaar, Michelangelo Buonarroti, verwag.

Bloot mens bevredig

Charl-Pierre Naudé 2009-10-30 Soos die baie mooi titel van haar debuutbundel toon, is dit verse hierdie wat handel oor die blootgesteldheid: van die mens binne die lewe, van vrou en man teenoor mekaar, van bedreigde kultuur of taal (die Afrikaanse in haar geval), en die mens teenoor die dood.

As almal ver is: Suid-Afrikaners skryf huis toe ’n wêreldreis van emosies

Lucelle Hough 2009-10-27 Dit blyk dat Suid-Afrikaners wat hulle in die vreemde bevind, ’n behoefte het om daaroor te skryf – dit word duidelik gesien in die massas blogs wat direk op die diaspora-identiteit betrekking het.

Odette Schoeman skitter in haar debuutroman, Swartskaap

Liezl Prinsloo 2009-09-23 Odette Schoeman het voor Swartskaap nooit meer as 'n bladsy op 'n slag geskryf nie. Sy het geen letterkundige opleiding nie, maar het wel die droom gehad om haar eerste boek voor haar 30ste verjaarsdag die lig te laat sien.

Toast Coetzer se Naweek bitter maar lekker

Izak de Vries, Izak de Vries 2009-09-23 Titel: NaweekOuteur: Toast CoetzerUitgewer: TafelbergISBN: 9780624047599Dis alles hier: seks, dwelms, drank, harde musiek, vinnige vroue, mooi vroue, jong meisies, nóg jonger meisies ... As jy dus lus is vir 'n lekker boek oor seks, ...

Bettina Wyngaard se Troos vir die gebrokenes ’n welkome bydrae tot die Afrikaanse prosa

Minnie Lewis 2009-09-09 Troos vir die gebrokenes het my sonder meer laat dink aan Dido se roman Rugdraai en stilbly.

Thula-thula is ontstellend, maar eenvoudig ’n moet

Riette Rust 2009-09-03 Hierdie roman is een wat net geskryf móés word. Thula-thula lewer ’n belangrike bydrae tot die oopskryf van ’n ernstige sosiale kwessie wat soveel lewens verwoes: kindermolestering.

Droomskip en ander radiodramas

Danie Botha 2009-08-27 Uitgesoek vir skole deur Herman van der Westhuizen.

Von Wielligh se Versamelde Boesmanstories: ’n uiters welkome publikasie

Chris van der Merwe 2009-08-13 So pas het daar 'n welkome heruitgawe verskyn van GR von Wielligh se Versamelde Boesmanstories (Deel 1). Von Wielligh het oorspronklik sy Boesmanstories in vier dele uitgegee; wat nou verskyn het, is 'n heruitgawe van die eerste twee van die ...

Dié heer protesteer te veel oor sy skrywersblok

Marius Crous 2009-07-22 In die onderhoud wat hy met homself gevoer het op LitNet (2 Julie 2009), merk Jaco Fouché op dat hy oor “randfigure” skryf en versot is op “die underdog”. Wat betref die titel van die bundel onder bespreking, merk hy in die onderhoud op: "Dit maak my raadop om ...
Top