Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Pasverskyn: Draaie, swaaie en afdwaalpaaie: reisstories, saamgestel deur Corlia Fourie en Annelize van Rooyen
2024-05-23Samestellers Corlia Fourie en Annelize van Rooyen bring vermaaklike reisstories deur 46 skrywers byeen, oa Marita van der Vyver, Kirby van der Merwe, Sophia Kapp, Jacques Pauw, Irma Joubert, Julian Jansen, C Johan Bakkes, Bettina Wyngaard en Frederik de Jager. Reis saam van Fraserburg tot Timboektoe; Arizona tot Zanzibar; en nog baie ander plekke!
Sankind lees die wind – veel meer as stories: ’n onderhoud met Wendy Maartens
2024-05-22"Hoe mooi is dit om te sê iemand se wind het uitgewaai, sy hart het omgeval, as hy gesterf het? Die San glo boonop dat wanneer iemand sterf, sy hare wolke word, soos ook die voëls se vere – weliswaar nie wolke wat reën bring nie, bloot wolke wat verby sweef."
Invitation | Book launch of The child by Alistair MacKay in Johannesburg | 23 and 28 May
2024-05-22Alistair MacKay’s novel The child will be launched at Love Books in Melville on 23 May, in conversation with Charles Leonard, and at Bridge Books in Brixton on 28 May, in conversation with Griffin Shea.
Eerste slukkie: Platsak maak ’n plan deur Anneke Langner
2024-05-22LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Die uittreksel in hierdie artikel sal opvoeders wat hierdie boek vir voorlees in die klaskamer wil gebruik, ’n voorsmakie van die boek gee.
Platsak maak ’n plan vir voorlees in die klaskamer: ’n onderhoud met die skrywer
2024-05-22"Ek het ook grootgeword in ’n huis waar elkeen van ons kinders die voorreg gehad het om op ’n stadium ’n troeteldier te kon hê. Ek wens ek kon vir alle diere ’n goeie huis gee. As iemand wat my boek klaar gelees het, net ’n bietjie liewer is vir hul troeteldier, is dit reeds ’n wen vir my!"
VANDEESWEEK se oes
2024-05-22"Van der Westhuizen se kritieklose ophemeling maak my net ongemaklik."
Luisterverhale: "Belhambra" deur Petra Müller, voorgelees deur Rolanda Marais
2024-05-21Rolanda Marais lees Petra Müller se verhaal "Belhambra" voor. Die verhaal het oorspronklik in Die dwerg van die infanta en ander verhale, in 1993 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.
A hugely important book: A reader’s impression of The bitterness of olives by Andrew Brown
2024-05-21"This is a timeous book, one that I believe everyone capable of understanding English should read."
Faust – die tragedie se eerste deel deur Johann Wolfgang Goethe, vertaal deur Robert Schall: ’n bespreking
2024-05-21"Van onlangse dramateksverwerkings herinner Schall se Faust veral aan Antjie Krog se vertaling van Tom Lanoye se Koningin Lear – ’n eietydse herverbeelding van Shakespeare se King Lear. Die parallelle is eintlik opvallend."
Press release: Otto Foundation launches inaugural children’s book award
2024-05-20The Otto Foundation is pleased to announce the launch of the inaugural Otto Foundation children’s book award. | Die Otto Stigting kondig met trots om ’n nuwe jaarlikse kinderboektoekenning aan.
Portchie: Van Tweeling tot Trafalgar Square: ’n resensie
2024-05-20"Hy het pas sy eie storie geskryf. Portchie doen sy ding soos Portchie dit doen. Self."
Solank as die aarde deur Lucia Prinsloo: ’n resensie
2024-05-20"Stilisties en struktureel is Solank as die aarde op ’n onopvallende manier kompleks, wat bydra tot die gehalte van die roman. Deurgaans intens geskryf, is elke woord goed oorweeg."
Persverklaring: Boekbekendstellings vir Draaie, swaaie en afdwaalpaaie: reisstories, saamgestel deur Corlia Fourie en Annelize van Rooyen
2024-05-20Draaie, swaaie en afdwaalpaaie: reisstories word in Junie onderskeidelik in George, Johannesburg, Pretoria en Wellington bekendgestel. Samestellers Corlia Fourie en Annelize van Rooyen bring vermaaklike reisstories deur 46 skrywers byeen, oa Marita van der Vyver, Kirby van der Merwe, Sophia Kapp, Jacques Pauw, Irma Joubert, Julian Jansen, C Johan Bakkes, Bettina Wyngaard en Frederik de Jager.
The kiss and beyond deur Malcolm de Roubaix: ’n lesersindruk
2024-05-20"As jy van seks hou, en veral om daaroor te lees, dan is hierdie boek vir jou."
The city is mine by Niq Mhlongo: a book review
2024-05-19"Mhlongo, through the character of Mangi, loves Johannesburg with the insane and obsessive love of a jilted lover."
Invitation | Skrywersaand at Oude Leeskamer with Ivan Vladislavić and Justin Fox, 21 May 2024
2024-05-17Oude Leeskamer is proud to announce the launch of The near north by the award-winning Ivan Vladislavić on 21 May 2024 at 18:00. He will be joined by Justin Fox, whose Place: South African literary journeys has recently enjoyed a fifth print run. Skrywersaand host Jonathan Amid will lead the discussion.
Luisterverhale: "Bos" deur Chris Barnard, voorgelees deur Marcel van Heerden
2024-05-16Marcel van Heerden lees Chris Barnard se verhaal "Bos" voor. Die verhaal het oorspronklik in Duiwel-in-die-bos, in 1968 deur Tafelberg uitgegee, verskyn
“God die Ondersteuner lewe”: ’n lesersindruk van Christina Landman: ’n lewe
2024-05-15"Ná baie jare in die akademie is Landman egter eindelik op 18 November 2006 as predikant in die VGK gelegitimeer en is uiteindelik op 18 Mei 2008 in die amp bevestig ná ’n beroep na die gemeente Dullstroom."
Die goorste week ooit (Woensdag) deur Eva Amores en Matt Cosgrove: ’n onderhoud met Kobus Geldenhuys
2024-05-15"Ek is bly dat prenteboeke deesdae in soveel verskillende kulture en tale die leesproses 'oopskryf' vir lesers wat as kinders (soos ek ook was!) gou verveeld raak tussen die een lang paragraaf ná die ander. Die illustrasies 'dra' soms die teks en maak ’n grap selfs snaakser, of lewer op ’n humoristiese manier kommentaar op die teks."
Elders gesien: ’n Gedeelde tongval in die vreemde
2024-05-14"Naskrif: Vanhoewaar het ’n boek eens deur Paul Oliver Sauer besit, apartheidsheer wie se naam ek deur kennismaking met ’n brug leer ken het (ironies, want hy was g’n brugbouer nie), hiér beland?"
