Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Versindaba-oomblikke
2007-09-17 LitNet het ‘n aantal deelnemers aan vanjaar se Versindaba, wat van 6 tot 8 September op Stellenbosch gehou is, gevra om ‘n onvergeetlike oomblik tydens dié gebeurtenis met ons lesers te deel – deur ‘n herinnering, ...''Realiteit is dikwels obskuur'' – Jeanne Goosen oor haar jongste digbundel
2007-08-29 "Humor is maar deel van‘n ou se survival kit. Dit maak feitlik alles draagliker. Ironieë kom na‘n mens aangestap. Wanhoop wat feller as die lied van liefde word, is iets wat ek meen, die meeste mense soms ervaar."Sunday Times Alan Paton Award 2007: Ivan Vladslavić for Portrait with Keys
2007-06-20Written over eight years, Ivan Vladislavić’s Portrait with Keys - Joburg & What What is a sequence of 138 passages depicting a shifting Johannesburg.
Fynbos Fairies launches at the CTBF and you're invited. See what Antjie Krog has to say about this delightful book of children's verse
2007-06-13 Antjie Krog has once again brought us a delightful new children’s book, a book readers of all ages are bound to fall in love with. Have you ever wondered about the secrets of Fynbos? Well Antjie Krog uses verse along with Fiona Moodie’s ...Elke slot ’n weerbegin – 'n huldigingsbundel aan Abraham de Vries
2007-06-12 Vir elkeen wat geïnteresseerd is in die wyse waarop Afrikaans voortbestaan, oor die skala van kommunikasiemoontlikhede in Afrikaans, is die skaarste aan huldigingsbundels ’n kommerwekkende verskynsel.Homebru 2007: 10 Quick questions to Christiaan Bakkes
2007-05-29We asked the Exclusive Books Homebru 2007 authors to answer a few quick questions about the Homebru campaign and their status as a South African writer. Here are the answers of:
Christiaan Bakkes, skrywer van Stoffel se Veldnotas, uitgegee deur ...
