Hennie AucampSeminare en essays2008-02-11“I cannot help vanishing, disappearing and dissolving. It is my foremost trait.” : Stephen Crane in ’n brief aan Ripley Hitchcock, 1896. “Lives do not have plots, only biographies do.” : Guy Davenport in sy opstel “Stephen Crane”, The Hunter Gracchus, 1996. 1 Die gay gemeenskap is geneig om selebriteite vir die “clan” op te […]
Seminare en essays2008-02-051 In 1895 het die Oscar Wilde-verhore plaasgevind, en in dieselfde jaar het die Portugees-Brasiliaanse klassieke werk Bom-Crioulo van Adolfo Caminha verskyn. Volgens EA Lacey, wat dié boek opnuut in Engels vertaal het as The Black Man and the Cabin Boy (1982), is Bom-Crioulo die eerste moderne gayroman, en as sodanig verdien dit die aandag […]
2008-01-31Die omslagfoto van George Weideman se Bloujare se stories gee ’n goeie aanduiding van waarmee die leser te make het in hierdie bundel verhale: die wêreld van die Noord-Kaap en die skepsels wat daar gevind word.
Johan Anker2008-01-24Die jakkals as figuur is bekend in spanningsverhale soos The Day of the Jackal en die Bourne-trilogie: Carlos die Jakkals. Hiérdie jakkals is egter ‘n inheemse rooijakkals: Canis mesomelas – sku en slu. Wie is hy? Want hy gee die opdrag vir die AK47 se ...
Marius Crous2008-01-14In die tagtigerjare, met die verskyning van Dalene Matthee se romans, is daar besin oor waar dié romans binne die literêre diskoers tuishoort.
2007-12-14Na aanleiding van onlangse resensies oor spannings-/speurverhale, besef ek meer as ooit hoe daar in Afrikaans kleigetrap word ten opsigte van genres in die ontspanningsliteratuur.
Louise Viljoen2007-12-13Met sy jongste publikasie, die kortverhaalbundel Polaroid, is Dreyer weer terug in die Suid-Afrikaanse ruimtes wat hy in sy eerste twee romans so skerpsinnig verken het.
Johan Anker2007-12-12Nanette van Rooyen slaag in haar debuutroman daarin om ‘n meesleurende intrige en oorspronklike, oortuigende karakters te skep wat die lesers daarvan lank sal bybly en laat nadink.
LitNet2007-12-12Die lag het baie gesigte, sê Abraham de Vries in die voorwoord van Alles goed en wel. In dié versameling ontlok die stories meesal 'n glimlag; nie 'n skaterlag nie.
Desmond Painter, Desmond Painter2007-12-05Met hierdie opwindende debuut van Willem Anker slaan die Afrikaanse roman nuwe rigtings in.[1] ‘n Mens sou seker kon praat van ‘n soort “deterritorialisering” en “reterritorialisering” van die Afrikaanse roman. Siegfried karteer ‘n reeks onvoorspelbare ...