Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Groot verseboek: Kanon of haelgeweer?
2001-05-30"Rondom die samestelling van Groot verseboek 2000 het daar ’n nogal heftige polemiek ontstaan wat veral gefokus was op die vraag of so ’n uitgawe in diens van kanonvorming sou staan, en of so iets in ons huidige boeiende tydsgewrig wenslik of onwenslik was."
