Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Passies en passasies neig om die leser te oorweldig
2008-05-20 Dis selde dat mens ’n boek onder oë kry wat jou totaal oorrompel of geheel en al teen die bors stuitGreeff op dreef is super-onderhoudend
2008-05-14 Hierdie versameling rubrieke in hul tamatierooi baadjie is warm leesstof.Vervreemdeling bevestig IL de Villiers se statuur as deurwinterde vakman
2008-05-13 'n Persoon/persoonlikheid/personasie in sy vreemdelingskap word in hierdie bundel reeds deur die buiteteks op die voorgrond gestelTwee gay-gedigte
2008-05-12Tema is onverskillig, en hieruit volg dat homofobie net so ’n geldige tema as homofilie is, mits hierdie temas literêr oortuigend vergestalt word.
’n Vreemdeling op deurtog wys opnuut hoe Aucamp van Afrikaans ’n instrument met uitgebreide register maak
2008-05-06 Lesers van die Afrikaanse letterkunde ken Hennie Aucamp as ’n uitsonderlik veelsydige skrywer wat met gemak tussen genres beweeg.Joan Hambidge in gesprek met TT Cloete oor sy jongste bundel Heilige Nuuskierigheid
2008-05-06"Ek haal gedigte uit alles vandaan, uit die musiek, die skilderkuns, die beeldhoukuns."
Geboorte is 'n ongerief deur Johan Steyn
2008-04-29 Ek skryf hierdie kommentaar nie in die raamwerk van digteres of skryfster nie, maar as akademikus, vriendin en dus iemand wat die werk van Johan Steyn kon waardeer net soos dit is. Vir my hou sy werk glad nie verband met dié van Steve ...Mankolieke resepmatigheid hinder in Pieter Wagener se nuwe bundel
2008-04-15 Die titel van Wagener se bundel kortverhale is ‘n samevoeging van die woorde mantra en melankolie.En die lekkerste deel van dood wees: 'n waardevolle eksperiment
2008-04-15En nou is daar Kalmer se nuwe boek En die lekkerste deel van dood wees (2007). Gedeeltes daarvan is verlede jaar as die drama Wolke by Aardklop opgevoer.
