Onthoukos deur Heleen Meyer

  • 0

Titel: Onthoukos
Skrywer: Heleen Meyer
Kategorie: Niefiksie / Kookkuns
Formaat: Sagteband: 240 x 254mm  
ISBN: 9780799342666

Watter kos maak jou nostalgies? Wat onthou jy as van die lekkerste kos van jou kinderdae? Wat sal jy jou ma vra om vir jou te maak as jy iets uit haar resepte kon kies? Kos wat lekker herinneringe oproep, hetsy of jou ma, ouma of iemand anders in die familie dit gemaak het.

Onthoukos, dra iets oor van die nostalgie van ’n tyd van oorvloed.

Resepte sluit in: Melkkos, braaibrood, seekospot, kreef oor die kole, mosselsop, tamatiebrede en vele meer ...

Onthoukos is ook in Engels beskikbaar as Food from the heart.

Koop Onthoukos by toonaangewende handelaars of direk vanaf LAPA Uitgewers. Kontak LAPA by 012 401 0700 of besoek ons webblad: www.lapa.co.za

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top