Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

E-briewe oor Franse briewe: Izak de Vries gesels met Marita van der Vyver

Izak de Vries, Marita van der Vyver 2008-09-24 Franse briewe: Pos uit Provence Marita van der Vyver Uitgewer: Tafelberg-Uitgewers ISBN: 9780624046677 Prys: R 150.00 Formaat: Sagteband, 224 pp Klik hier en koop Franse briewe: Pos uit Provence nou by Kalahari.net Dis ’n ...

Die waarheid is 'n konsentraat

Hennie Aucamp, Hennie Aucamp 2008-09-24 To quote a queer: a compendium of wit, wisdom, and devastating remarksJohn Lessard (red)Sagteband479 bladsyePhiladelphia: Quirk BooksISBN: 978-1-59474-223-1Klik op die omslag van die boek om jou kopie by kalahari.net te bestel.'n Bloemlesing ...

Eksodus 'n ontroerende en meesleurende ervaring

JB Roux, JB Roux 2008-09-19 Die Bybelse roman, oftewel die fiktiewe uitbeelding van 'n stuk Bybelgeskiedenis, is 'n genre op sy eie. Francine Rivers en Beth Moore se boeke word gereeld in Afrikaans vertaal. Jare gelede was daar FA Venter se Nabot se wingerd. Daar het meer ...

Onthoukos deur Heleen Meyer

LAPA Uitgewers 2008-09-18 Onthoukos sal jou wys hoe om tradisionele Suid-Afrikaanse disse nes jou ma of ouma te kan maak.

Op 'n hoë noot: PH Nortje se versamelbundel word bekendgestel

Naomi Bruwer 2008-09-16 Die versamelbundel van PH Nortje se lekkerste stories is by die Breytenbach Sentrum op Nortje se tuisdorp, Wellington, bekendgestel.

Love in the archive

Hedley Twidle 2008-09-09

Die metafoor geslaagd sentraal in Ilse van Staden se fluisterklip

Ampie Coetzee 2008-09-09 fluisterklip is Ilse van Staden se tweede digbundel, ná Watervlerk.

Brakdak: beelde van eenvoud

Heinrich Wolff 2008-09-09

Guilty Pleasures

Hedley Twidle 2008-08-27

Maskew Miller Longman Literature Awards: 10 quick questions to Charles J Fourie

Naomi Bruwer, Charles J Fourie 2008-08-26 Maskew Miller Longman has announced the winners of its 2008 Literature Award competition for writing in all South Africa’s official languages. This year’s competition focused on youth dramas. Charles J Fourie won the ...

Jou liefde op kladpapier

Izak de Vries 2008-08-22 Joan Hambidge se Kladboek is in die eerste plek ’n verhaal oor die liefde. Dit handel oor die liefde tussen mense en die liefde vir skryf. Het ons dus te doen met ’n tradisionele liefdesroman? Wel, nee ...

Die Korannafonteiners: 'n pragvoorbeeld van 'n streekboek

Wium van Zyl 2008-08-19 Toe ek 'n klompie jaar gelede met die groot Poolse skrywer Ryszard Kapu?ci?ski 'n onderhoud voer, kon ek nie nalaat om hom te vra na sy siening van die toe hoogmoedige uitsprake oor globalisering nie
Top