Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Biebouw-resensie - Glas: Twintig lekker stories

LitNet 2008-02-13 Na aanleiding van die resensie van Glas van JM Gilfillan, sal ek sê dat Izak de Vries 'n baie goeie prentjie skep van die boek in geheel en baie belangrike aspekte wat die leser se keuse kan beïnvloed, aanraak. Die resensent is baie ...

Is dit altyd nodig om naels te wys as daar resensies oor boeke geskryf word?

LitNet 2008-02-13 Ek skryf na aanleiding van die resensie van Die blou van ons hemel deur Johan Anker wat op 12 Maart 2008 op LitNet verskyn het. Ek dink Johan Anker kan homself op die skouer klop oor hierdie objektiewe resensie waarin sy mening duidelik deurgegee ...

Kommentaar op Hemelhel-resensie

2008-02-11 Jippee! Uiteindelik ’n eerlike en opregte resensie. Ek wag al lank hiervoor. Dit is aangenaam om so iets te lees. Net ‘n bietjie kommentaar:Eerstens, die kompetisie het ‘n wenner gehad – twee, actually: Derick Muller se Vuil ...

Glas: Twintig lekker stories

2008-02-11 Lekker stories, sonder pretensie; dis hoe Glas van JM Gilfillan sigself aan jou voorhou.

My sonde: ek is vrou, ek is Boer, ek haal asem

Marius Crous 2008-02-11 Hierdie roman is die opvolg van Stamatélos se gewilde Kroes en sit die lewensverhaal van Pattie Peters voort.

Die opgesmukte seun: ’n verhaal uit Gay New York, circa 1890

Hennie Aucamp Seminare en essays 2008-02-11 “I cannot help vanishing, disappearing and dissolving. It is my foremost trait.” : Stephen Crane in ’n brief aan Ripley Hitchcock, 1896. “Lives do not have plots, only biographies do.” : Guy Davenport in sy opstel “Stephen Crane”, The Hunter Gracchus, 1996. 1 Die gay gemeenskap is geneig om selebriteite vir die “clan” op te […]

Die kajuitjonge en die swart matroos

Seminare en essays 2008-02-05 1 In 1895 het die Oscar Wilde-verhore plaasgevind, en in dieselfde jaar het die Portugees-Brasiliaanse klassieke werk Bom-Crioulo van Adolfo Caminha verskyn. Volgens EA Lacey, wat dié boek opnuut in Engels vertaal het as The Black Man and the Cabin Boy (1982), is Bom-Crioulo die eerste moderne gayroman, en as sodanig verdien dit die aandag […]

Hemelhel: Twee resensies

2008-02-05 Twee uiteenlopende resensies van Martinus de Beer se debuutroman Hemelhel verskaf ’n meer omvattende oorsig.

Bloujare se stories is goeie ontsnappingsleesstof in die kontreiverhaal-tradisie

2008-01-31 Die omslagfoto van George Weideman se Bloujare se stories gee ’n goeie aanduiding van waarmee die leser te make het in hierdie bundel verhale: die wêreld van die Noord-Kaap en die skepsels wat daar gevind word.

Dié jakkals laat jou vinnig lees

Johan Anker 2008-01-24 Die jakkals as figuur is bekend in spanningsverhale soos The Day of the Jackal en die Bourne-trilogie: Carlos die Jakkals. Hiérdie jakkals is egter ‘n inheemse rooijakkals: Canis mesomelas – sku en slu. Wie is hy? Want hy gee die opdrag vir die AK47 se  ...

After Tears: A brave experimentation

Sam Raditlhalo 2008-01-16

Marius Crous kyk na Johan Steyn se digbundel, Geboorte is 'n ongerief

Marius Crous 2008-01-14 In die tagtigerjare, met die verskyning van Dalene Matthee se romans, is daar besin oor waar dié romans binne die literêre diskoers tuishoort.

Daar is meer as een manier om naels te kou

2007-12-14 Na aanleiding van onlangse resensies oor spannings-/speurverhale, besef ek meer as ooit hoe daar in Afrikaans kleigetrap word ten opsigte van genres in die ontspanningsliteratuur.

Polaroid: Dreyer verken die binnelandskappe van sy karakters

Louise Viljoen 2007-12-13 Met sy jongste publikasie, die kortverhaalbundel Polaroid, is Dreyer weer terug in die Suid-Afrikaanse ruimtes wat hy in sy eerste twee romans so skerpsinnig verken het.

Die jockstrap, die duiwel en die demigod

Rachelle Greeff 2007-12-12

Altbeker verras met A Country At War With Itself

Scarlett Cornelissen 2007-12-12
Top