Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Vyf vinnige vrae aan Reinet Nagtegaal
2007-02-28 Reinet Nagtegaal se langverwagte tweede roman, Abra K'Dabra, word vanjaar tydens die Stellenbosse Woordfees bekendgestel. Op Saterdag 10 Maart gesels sy om 16:00 in die Protea Boekwinkel oor dié publikasie. Melt Myburgh het vyf speelse (en ...Afrikaans se legendariese woordwewer: Naomi Bruwer gesels met Fanus Rautenbach
2007-02-15 Op die kop twaalfuur klop ek aan Fanus Rautenbach se deur in die Arkadia-oudehof, soos hy dit noem. Ek is nie seker op wie se gesig die verbasing die grootste is toe Fanus die deur oopmaak nie. Ons het afgespreek om sy legendeskap te gaan vier by ...Vyf vinnige vrae aan Johan Bakkes
2007-01-29 Alles is die waarheid, met 'n knippie sout, want my ma het altyd gesê: "'n Mens donner nie 'n goeie storie met die waarheid op nie."ABSA Ketting: IL de Villiers in gesprek met Joan Hambidge
2007-01-22 "Die lewe en die dood is 'n jin/jang. Ons leef en ons gaan dood. So is die so. Ek is verlief op die lewe."Die simbiose van kuns: Madri Victor gesels met Marlene van Niekerk
2006-11-28Vroeër vanjaar, by die ALV-kongres op Stellenbosch, het Marlene van Niekerk voorgelees uit haar nuwe boek, Memorandum.
