Albert Maritz2009-12-08“Die goewerneur-generaal in Windhoek het beveel, vertel Kreisler en tolk Katrina, dat Britse en Suid-Afrikaanse burgers in Duitswes aan onmiddellike uitsetting onderwerp moet word.”
André P Brink, André P Brink, Shané Kleyn2009-12-07In Die Burger word jy soos volg aangehaal: “Dié toekenning beteken vir my meer as enige ander wat ek nog gekry het.” Wat maak dit vir jou spesiaal? Daar is heelwat redes. Om mee te begin, het dit gekom presies op die tydstip dat ...
Izak de Vries2009-11-26Karin Brynard het met ’n moerse donderslag die Afrikaanse letterkunde betree. Plaasmoord is dik, dis spannend en dit lees lekker. Ek het by tye my ander werk afgeskeep omdat ek nie kon wág om weer by haar karakters uit te kom nie.
Desmond Painter, Desmond Painter, Eben Venter2009-11-26Drie jaar gelede het ek ook die voorreg gehad om met Eben Venter in gesprek te tree. Toe was dit oor sy vorige roman, Horrelpoot, wat ons gesels het. Ek het destyds, aan die einde van ons gesprek, vir hom gevra wat hy volgende wou skryf. Venter ...