Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Jeanne Goosen kry dit reg met Ons is nie almal so nie (1990)
2007-03-15 "Ons is nie almal so nie is ’n boek wat aan duisende lesers plesier verskaf het, en wat die een herdruk na die ander beleef het. Wat miskien die meeste genot verskaf het, is die realistiese dialoog, deurspek met humor en ironie."Nuutste roman van Genugtig! uitgewers: ABRA K'DABRA deur Reinet Nagtegaal
2007-03-13 ABRAK'DaBRAReinet Nagtegaal ISBN: 978-0-9584880-6-8 Prys: R159.00 Bladsye: 320 ABRAK'DaBRA is die nuutste roman uit die pen van Reinet Nagtegaal. Haar vorige boek Voorvaders kan vlieg, sê Delores is bekroon met die Insig en Sanlam ...ABSA Ketting: Joan Hambidge in gesprek met Daniel Hugo
2007-03-06"Goeie poësie is nie noodwendig “nuut” nie. Carina Stander en Sarina Dönges se “tradisionele” liriese verse is ewe goed as Danie Marais en Loit Sôls se “byderwetse” praatpoësie."
