Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Book review: Letters of stone by Steven Robins

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2016-02-29

"Letters of stone is a monument to a story which refused to be forgotten."

’n Goeie dag vir die boekbedryf! Twee nuwe pryse vir Afrikaanse boekresensies

LitNet Boeke en skrywers 2016-02-25

Resensente word genooi om in te skryf in twee kategorieë:
• Uitnemende resensie: Afrikaanse fiksie
• Uitnemende resensie: Afrikaanse niefiksie
Die wenner in elke afdeling ontvang ’n kontantprys van R25 000.

Stem vir LAPA se Romanza-ridder

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2016-02-24

"LAPA Uitgewers soek na ’n hunk wat op die voorblad van een van ons nuwe Romanza-boeke kan kom. Hier is die ses finaliste. Wil jy stem?"

US Woordfees 2016: Daar doer in die fliek deur Leon van Nierop

Leon van Nierop, Christiaan J de Swardt Film 2016-02-24

Leon van Nierop: "In ’n tydperk waarin dit in ’n toenemende mate lyk of Afrikaans gemarginaliseer word, is die Afrikaanse film aan die begin van 2016 op een van die beste plekke waar hy nog ooit was." 

Eleanor Baker (1944–2002)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-02-23

“’n Goeie skrywer is een waarin jy jouself herken, wat jou eie waarneming bevestig en by jou die gevoel wek: só sou ek dit ook wou doen.” - Eleanor Baker. Lees haar skrywersprofiel op LitNet se ATKV-Skrywersalbum.

Bespreking van Breyten Breytenbach se vyf-en-veertig skemeraandsange

Rensia Robinson Seminare en essays 2016-02-23

Laai Rensia Robinson se volledige bespreking van Breyten Breytenbach se vyf-en-veertig skemeraandsange wat sy verlede jaar by die Stellenbosch Poësiekring gelewer het, hier af.

Book review: African wild dogs – On the front line by Brendan Whittington-Jones

Luke Sadler Books and writers 2016-02-23

"African wild dogs – On the front line is a must-read for anyone interested in the future of this country or in the future of this planet."

Jochem van Bruggen (1881–1957)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-02-18

"Wat ek geskryf en hoe ek geskryf het, was nooit doelbewus of voorbedag nie. Die het eenvoudig gebeur, soos my lewe gebeur het."  Jochem van Bruggen is vier maal bekroon met die Hertzogprys. Lees oor sy lewe en werk.

Onderhoud: Coach Loffie

Eugene Eloff, Jean Oosthuizen Skrywersonderhoude 2016-02-18

"Kry kontinuïteit en help Suid-Afrikaanse rugby om weer momentum te kry. Alles is nie verlore nie; inteendeel, ons het ongelooflike talent in ons land ... dis ons bate ... ons moet weer bo uitkom!"

US Woordfees 2016: Een Maal was daar ... Johnny Hamman

Johnny Hamman, Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-02-18

Johnny Hamman, een van die kykNET Kokkedoor-wenners van 2014, gesels oor sy kookboek - wat by die US Woordfees 2016 bekendgestel word.

Onderhoud met André Pretorius oor Italiaanse intermezzi

André Pretorius, Naomi Meyer Kos en wyn 2016-02-17

"'n Boek van reisbeskrywings oor Italië – 'n land wat na 'n kwarteeu se reise nog nie sy greep op my wil laat los nie."

US Woordfees 2016-onderhoud: Sophia Kapp oor Oorlewingsgids vir 'n bedonnerde diva

Sophia Kapp, Naomi Meyer PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2016-02-17

"Dit raak al hoe minder 'n óf-óf-kwessie. Genrefiksie lewer deesdae net soveel kommentaar (lees maar Deon Meyer) en kan mense ook soms so 'n bietjie uit hulle gemaksones haal."

Interview with Sydda Essop: Karoo Kitchen

Herman Lategan, Sydda Essop Books and writers 2016-02-17

"Food, people and stories haunt me all the time. I am always intrigued and excited about what people eat wherever I find myself."

LAPA se nuwe boeke vir Februarie 2016

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2016-02-17

LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende Februarie 2016!

Ingrid Jonker se dogter gesels oor haar ma en Vlam in die sneeu

Jean Oosthuizen, Simone Garcia Marques Skrywersonderhoude 2016-02-16

"Sy het my gelukkig gemaak, en partykeer ook hartseer, want sy was ’n weerlose roos en ek het verantwoordelik vir haar gevoel."

Teks en teorie: Leser se spel met teks, of teks se spel met leser?

Henning Snyman Seminare en essays 2016-02-16

"Die interpretasie van 'n literêre teks is 'n bedryf wat lesers, akademici en studente as lewensbrood ervaar. Die teorie bly nie agter nie, en menige teoretiese benadering tot 'n teks het al gekom, gegaan, en dan maar weer opgevolg deur 'n ander. Vir studente het hierdie skaakspelery een groot nadeel: hulle gaan dikwels weg van die universiteit met een benadering, maar hoor dan later dat daardie benadering nou weer verouderd is."

Die Skree van Stilte: 'n tweetalige onderhoud

Alex Fan Moniz, Naomi Meyer Boeke en skrywers 2016-02-16

"Die titel van die boek is 'n verwysing na die eindelose ruimtes hier, waar jy jou longe uit kan skree en niemand sal jou hoor."

Boekbekendstelling: A History of South African Literature deur Jerzy Koch

LitNet Boeke en skrywers 2016-02-11

Hiermee 'n uitnodiging na die boekbekendstelling van A history of South African Literature by die Universiteit van Pretoria.

Bekendstelling: Uiteindelik vry deur Michael Lapsley

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2016-02-10

Uiteindelik vry: My reis van vryheidsvegter tot geneser deur Michael Lapsley, SSM is onlangs by die Teologie-fakulteit op Stellenbosch bekendgestel.

Jeugresensie: Lewende planeet: Verstaan en bewaar biodiversiteit

Johannes Meyer Boeke en skrywers 2016-02-10

Om die ensiklopedie Lewende planeet te wen, stuur teen 23 Februarie 2016 'n e-pos aan LitNet met die titel "Lewende planeet". 

Top