Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Franschhoek Literary Festival 2016: Interview with Ann Donald
2016-05-10"We understand completely the points made about decolonisation, and believe that creating, building and enhancing book festivals is key to reaching and growing the South African book-reading base."
Spier Poetry Festival 2016: dancing in other words with photos and videos
2016-05-10The third Spier Poetry Festival: dancing in other words took place on Saturday, 7 May.
Resensie: Hartklop deur Cecilia Steyn
2016-05-09"Dis ’n lekkerleesverhaal en soos die uitgewer tereg voorspel, hou dit jou vasgevang tot die laaste bladsy."
Video: Breyten Breytenbach se dubbele boekbekendstelling
2016-05-06Breyten Breytenbach se versamelbundel die singende hand, sowel as sy jongste bundel na-dood is Woensdag by Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel. Breytenbach het met Louise Viljoen gesels.
Video: Johan C Bakkes lees voor uit Openbaring
2016-05-06Johan C Bakkes se reisroman Openbaring is onlangs by die Wild Clover Bierbrouery bekendgestel.
Die 2016 Ingrid Jonker-prys vir Engelse poësie is bekend
2016-05-06Die Ingrid Jonker-prys word jaarliks beurtelings aan ʼn Afrikaanse of ’n Engelse debuutdigbundel toegeken - die twee tale waarin Ingrid Jonker geskryf het.
Spier Poetry Festival 2016: Poets’ Welcome Dinner
2016-05-06The dancing in other words / dansende digtersfees is an annual international poetry event, curated by Breyten Breytenbach, Dominique Botha and composer Neo Muyanga. This year's participating poets were introduced at a special Poets’ Welcome Dinner at Spier on Sunday, 1 May.
Spier Poetry Festival: Quick Q&A with Hans C ten Berge
2016-05-05"The translator should be patient and persevering: endurance is the solution to difficult problems which may have left the translator in despair for quite some time." – Hans C ten Berge
African Library: The Train of Salt and Sugar by Licínio de Azevedo
2016-05-05"This fine and moving text by an author originally from elsewhere is a rich contribution to the African library ..."
Boekresensie: Openbaring deur Johan Bakkes
2016-05-04"Bakkes en sy stam is net gewone mense, nie professionele avonturiers nie. Gewone mense wat buitengewone avonture aanpak, hulleself borg en hulleself met hul beursies by die huis kry. Dít is dalk die rede hoekom dié leser só ʼn diep beskrywing van die reisiger se psige raaklees. Bakkes het die keuse gemaak om nie lou te wees nie. Hy reis hard. En somtyds reis hy alleen."
Boekresensie: Gelukkige slawe deur Tom Lanoye
2016-05-04"Ek het my ... met lees en herlees met genot oorgegee aan die avonture van twee Belge met dieselfde naam en soortgelyke probleme, wat deur ’n geniepsige satirikus in die arena ingestoot word ..."
Boekresensie: Slaafs deur Bettina Wyngaard
2016-05-03"Die roman raak interessante onderwerpe aan en die narratief is so verslawend soos ’n dwelmmiddel."
Resensie: Hammie deur Ronelda S Kamfer
2016-05-03"Hierdie is ... geen soete Moedersdag-odes waarin die deugde van die ma liries besing word nie. Nee, dis liewer die ontbloting van die diep maar onvolmaakte liefde tussen gewonde mense."
Video: Heilna du Plooy se roman Die taal van been word bekendgestel
2016-04-29Heilna du Plooy se roman Taal van been het pas by Litera Publikasies verskyn. Chris van der Merwe het met haar daaroor gesels by die bekendstelling in Protea Boekwinkel, Stellenbosch.
Jozi Literary All Stars: 3 May 2016
2016-04-29Six award-winning Johannesburg novelists, Fred Khumalo, Harry Kalmer, Ivan Vladislavic, James Whyle, Kleinboer and Yewande Omotoso will be reading new and published work at David Krut Books.
Spier Poetry Festival: Quick Q&A with Keorapetse Willie Kgositsile
2016-04-28"Poetry celebrates life through the aesthetic ordering of language comparable to the way music does through its aesthetic ordering of sound."
Boekresensie: Marga & Henriëtte, in die skadu van skisofrenie deur Marga van Rooy en Henriëtte Boot
2016-04-25"Terwyl Marga se verhaal die agtergrond van die storie vertel, trek Henriëtte die drade bymekaar. Die krag van die boek lê in die feite, geskryf deur iemand wat persoonlike ervaring het. Iemand wat self die pad moes stap van skisofreniese simptome, van verstaan tot aanvaarding tot herstel."
Franschhoek Literary Festival 2016: Festival highlights
2016-04-25The Franschhoek Literary Festival will take place on 13, 14 and 15 May 2016.
Oscar vs The Truth: Oscar Pistorius se moordsaak ondersoek
2016-04-25Die broers Thomas en Calvin Mollett het pas 'n boek gepubliseer oor die moord op Reeva Steenkamp, Oscar vs The Truth. Jean Oosthuizen wou by Thomas Mollett weet wat maak hulle bevoeg om met soveel gesag oor die moorde te skryf.
