Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
US Woordfees 2016: Cass Abrahams se 'n Lewe met kos
2016-03-10"’n Lewe met kos vertel soveel van ons land se mense en geskiedenis."
Leon Rousseau (1931–2016)
2016-03-10“Tradisionele stories is deel van ’n volk se kultuur. Dit gee die kind die gerusstellende gevoel dat hy êrens tuis hoort.” Leon Rousseau se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.
US Woordfees: Skuld, die grootste dwelm van die 21ste eeu
2016-03-09"Kruger se boek bied ’n Bybelse perspektief aan Suid-Afrikaners wat spartel om hulle begroting te laat klop."
LitNet Akademies-resensie-essay: A History of South African Literature deur Jerzy Koch
2016-03-09"A History of South African Literature: Afrikaans Literature 17th–19th centuries is ’n belangrike toevoeging tot die literêre kritiek rondom die Afrikaanse letterkunde. Dit bring ook vir Afrikaanse letterkundiges nuwe inligting en perspektiewe na vore ..."
Boekonderhoud: Grusame leesstof wat boei
2016-03-08Watter van hierdie stories het jou as hardebaard koerantman en mens die meeste geraak? "Baie beslis die geval van die vermiste meisies wat deur die pedofiel Gert van Rooyen ontvoer is. Ek het daardie smartlike tog om die meisies op te spoor van meet af beleef."
Resensie: Liewe Heksie - Leesboek 5 deur Verna Vels
2016-03-08"Ek wil nou nie snaaks wees nie, maar ek bly ‘n lewenslange fan. Levinia, you go girl!"
US Woordfees: Wat nou, Suid-Afrika?
2016-03-08"Al word die engel Gabriël Suid-Afrika se volgende president sal dit nog sewe jaar duur om die gemors in die land reg te maak."
Boekresensie: 'n Vlag aan die tong saamgestel deur Hein Willemse en Steward van Wyk
2016-03-07"Op reis deur die boek kry mens die een Afrikaanse vergesig op die ander."
Amraal @ US Woordfees 2016
2016-03-07In 2015 haal Marinda van Zyl se Amraal die kortlys van NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd. 'n Boekbekendstelling van hierdie boek het by US Woordfees 2016 plaasgevind.
Protes by US Woordfees 2016: Betogers ontwrig boekbekendstelling
2016-03-05Sjef Snoekie se vertoning by die US Woordfees is Vrydagaand 5 Maart 2016 onderbreek deur betogende studente.
Uit die argief: Toespraak deur Leon Rousseau by Human & Rousseau se vyftigste verjaarsdag
2016-03-03Uit LitNet se argief: "Human & Rousseau Uitgewers is vandeesmaand 50 jaar oud. Om iets van die firma se oorsprong te verstaan, is dit nodig om meer as 50 jaar in die verlede terug te flits, na 1956."
African Library: Lagoon by Nnedi Okorafor
2016-03-02"Lagos is simultaneously the topic and setting of this text, and was also the title the author originally gave this fascinating modern fantasy novel."
The South African Independent Publishers Awards 2016
2016-03-02Booktown Richmond is proud to announce, for the second time, the South African Independent Publishers Awards - awards that recognise excellence in the burgeoning field of self-published books in South Africa.
AD Keet (1888–1972)
2016-03-02“As ek net een reël in Afrikaans geskryf het, wat sal voortleef, is ek tevrede.”
US Woordfees 2016: Bettina Wyngaard oor Slaafs
2016-03-02"Ek dink juis omdat woorde die krag het om mense se denke te verander, voel soveel leiers bedreig deur skryfwerk, veral as dit krities teenoor hulle regime is."
Boekresensie: Toe Elvis ophou sing deur Juanita Aggenbach
2016-03-01"Toe Elvis ophou sing gee ’n binnekyk in alkoholisme en die uitwerking daarvan op ’n gesin – hoewel Melanie se karakter die sentrale fokus is."
Boekresensie: Rympies vir pikkies en peuters, saamgestel deur Riana Scheepers, Suzette Kotzé-Myburgh en Gertie Smit
2016-03-01"Kinderletterkunde beklee immers ‘n baie belangrike plek in die totale opvoedingsproses van jong kinders. Elkeen van die samestellers van hierdie pragwerk verdien ‘n pluim in die hoed!"
Sean Tucker is Romanza se Ridder
2016-03-01"Sean Tucker is hierdie jaar se Romanza Ridder-wenner en hy voldoen aan die Ridder-vereistes: Hy wen harte met beide sy looks én persoonlikheid."
Lesersindruk: How long will South Africa survive? deur RW Johnson
2016-03-01"Anders as met die eerste [gelyknamige] boek voorsien Johnson ’n amper hopelose toekoms vir Suid-Afrika: miskien gaan dit beter, maar nie voor dit veel slegter gegaan het nie."
Nederlandse vertalers van Mede-wete vir Filter Vertaalprijs benoem
2016-02-29Alfred Schaffer, Robert Dorsman en Jan van der Haar se Nederlandse vertaling van Antjie Krog se jongste digbundel is benoem vir die gesogte Nederlandse vertaaltoekenning, die Filter Vertaalprijs.
