Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Boekresensie: Springbokrugby-vasvra deur Pierre François Massyn

Org Potgieter Resensies 2016-04-12

"Dis 'n boek vir waar en wanneer rugbygeeste vergader en sal tot 'n lekker stryery, rondkrap in die geheue, raaiwerk en gesels lei."

Resensie: Portrette in my gang deur Dolf van Niekerk

Nini Bennett-Moll Resensies 2016-04-12

"Eindelik word die digter ’n soort kurator, die skatmeester van ouds, en die bundel ’n opgaaf van kosbare memento’s en memoires."

Herdenkingsalbum met Ingrid Jonker se gedigte

LitNet Musiek 2016-04-12

Die kind is nog jonger-CD bevat gedigte wat deur 36 kunstenaars getoonset is by die vyftigste herdenking van Jonker se tragiese dood.

Tien vrae: Riette Rust oor Vlees en bloed

Riette Rust, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-04-12

"Die boek is belangrik omdat dit volgens die Bloedsusters sal help lewens red. Daar is baie raad in oor hoe om misdaad te voorkom. En dit begin by elkeen van ons." 

Sterk, ouer vroue al meer die norm in liefdesverhale

Ilse Salzwedel Boeke en skrywers 2016-04-12

"Waar ek ook al in boekgesprekke betrokke is, is dit opmerklik dat vrouefiksielesers van die lojaalste ondersteuners van die Afrikaanse boekbedryf is. En moet ook nie die fout maak om te dink hulle lees net romantiese fiksie nie – hulle lees en koop alles wat in Afrikaans verskyn, en ʼn naïewe jong dingetjie as heldin gaan hulle doodgewoon nie tevrede stel nie."

Videos: HemelBesem en Jack Parow oor Afrikaans

Imke van Heerden Feeste 2016-04-11

HemelBesem en Jack Parow het jonger generasies Afrikaanssprekendes in 'n gesprek oor meertaligheid by die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016 verteenwoordig.

Minnie Postma (1908–1989)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-04-11

“Ekself geniet elke oomblik wat ek kan skryf, al doen ek dit soms onder moeilike omstandighede, al sukkel ek maar altyd om die woorde so ingespan te kry dat hulle gladweg saamtrek en al kry ek nooit reg om presies weer te gee wat ek voel nie.” – Minnie Postma

Boekresensie: Skarlaken deur Irma Venter

Madri Victor Resensies 2016-04-11

"En met elke boek karteer sy skynbaar moeiteloos en met groot sukses ʼn nuwe gebied op die krimilandskap." 

Tien vrae: Nadia Viljoen oor 1-2-3 groei met spel

Nadia Viljoen, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-04-11

"Die boek is op almal met kinders gemik. Om te help met kinderpartytjies, om die kinders besig te hou of as jou kind dalk ‘n motoriese afwyking het. Ek sê die boek is vir almal, want ‘n hele huisgesin kan saamspeel."

Sanlamprys vir Jeuglektuur 2017|Sanlam Prize for Youth Literature 2017

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-04-11

Inskrywings vir die 2017 Sanlamprys vir Jeuglektuur is nou oop. Kyk hoe gaan die sosialemedia skrywers vanjaar kan help om deel te neem.

Wenners: UJ-pryse, 2016

LitNet Boeke en skrywers 2016-04-11

Dit is ’n groot voorreg en plesier vir die Departement Afrikaans aan die Universiteit van Johannesburg om hiermee die twee wenners van die 2016 UJ-pryse bekend te maak.

NB Akademie bied weer kursusse aan vir uitgewersbedryf

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-04-07

Die NB Akademie, ’n inisiatief van NB-Uitgewers, bied in April en Mei vanjaar weer kortkursusse oor verskillende aspekte van die uitgewersbedryf aan. Hier is nog inligting.

Al singende en dansende na die Spier Digtersfees 2016

LitNet Feeste 2016-04-06

“Die fees sal weereens ’n bevoorregte ruimte bied vir die vervlegting van stemme waar ons sal droom asof ons vir ewig gaan lewe.” ~ Breyten Breytenbach

LitNet Akademies-resensie-essay: Vlakwater deur Ingrid Winterbach

Andries Visagie Resensies 2016-04-06

"Met haar roman skryf sy dus voort binne die tradisie van die betrokke literatuur in Afrikaans, maar soos geen ander Afrikaanse skrywer tot dusver nie, slaag sy daarin om die dilemma van die metamodernisme vas te vat."

Wenner aangekondig: Wen saam met kykNET se Die Boekklub

LitNet kykNET Portaal 2016-04-06

Een van LitNet se lesers het 'n verbeelde TV-episode in die styl van kykNET se Die Boekklub geskryf.  Sy het 'n lekker boekpakkie gewen.

UJ-pryse 2016: Kortlys

LitNet Boeke en skrywers 2016-04-04

Die UJ-pryse word jaarliks in twee kategorieë en oor die grense van genres heen, toegeken. Hier is die kortlys.

Boeke vanjaar bekroon deur die SA Akademie

LitNet Boeke en skrywers 2016-04-01

Die Hertzogprys, Eugène Maraisprys, Protea boekhuisprys vir beste gepubliseerde werk in Afrikaans en Scheepersprys vir jeugliteratuur is pas bekend gemaak.  Lees meer oor die wenboeke en hul skrywers. 

Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns: Bekronings 2016

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2016-03-31

Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het op die volgende bekronings vir 2016 besluit.

LitNet Akademies-resensie-essay: Oorsee deur Tertius Kapp

Carien Smith Resensies 2016-03-31

"Oorsee slaag daarin om op ’n speelse manier die absurditeite van bestaande hiërargieë te bevraagteken en sodoende kontroversiële onderwerpe te ondersoek."

US Woordfees 2016: Beneuk en verlief

Izak de Vries Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-30

"Littekens maak ouer karakters interessant."

Top