Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na [email protected] en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

ABSA Ketting: Ronelda Kamfer gesels met Antjie Krog

Antjie Krog, Ronelda Kamfer 2007-05-15 Jy is een van die belangrikste digters in Suid-Afrika. Hoe dink jy het die digkuns verander sedert jou debuut, Dogter van Jefta, in 1970? Die digkuns het op verskeievlakke geweldig verander: in die sestiger- en sewentigerjare is 'n ...

Joan Hambidge resenseer TT Cloete se Heilige nuuskierigheid

Joan Hambidge 2007-05-15 "Die aweregse blik, die gebruik van geleerde/vreemde woorde, die blik op die natuur, satires, die erkenning van die liggaamlike en blatant-erotiese, die gesprek met ander – ook met Elize Botha deur Totius en Opperman – is van die oorheersende temas in hierdie bundel."

ABSA Ketting: Danie Marais gesels met Ronelda Kamfer

Danie Marais, Ronelda Kamfer 2007-04-25 ’n Beduidende aantal Afrikaanssprekendes, bruin en wit, maak deesdae hulle kinders Engels groot. Sommige doen dit om pragmatiese redes, ander omdat hulle bitter is oor die verlede. Hoekom skryf jy in Afrikaans? Ek het nie ’n ...

Vyf vinnige vrae aan Antjie Krog

Antjie Krog, Melt Myburgh 2007-04-23 Antjie Krog saam met twee jong bewonderaars - Stuart Barnard en Lourens Oberholzer.Foto: Kevin JenkinsAntjie Krog is waarskynlik die beroemdste Afrikaanse digteres. Sy geniet internasionale erkenning vir haar werk oor die ...

Creating My beautiful death: We speak to Riana Barnard, Eben Venter, Luke Stubbs and Lynda Gilfillan

Sharon Jenkings, Riana Barnard, Lynda Gilfillan, Eben Venter 2007-04-18 When did Tafelberg decide to bring out an English translation of Eben Venter’s Ek stamel ek sterwe?

Die Voëlvry-beweging se groter konteks

2007-04-12 Met die publikasie van die boek Voëlvry is die stormagtige tydperk van die tagtigerjare weer in die nuus. In die beriggewing rondom die verskyning van die boek is daar tot dusver nie verwys na die ander komponente wat 'n rol gespeel het in die stryd teen ...

A case for The Heavens May Fall

Mathilda Slabbert 2007-03-21

Jeanne Goosen kry dit reg met Ons is nie almal so nie (1990)

LitNet 2007-03-15 "Ons is nie almal so nie is ’n boek wat aan duisende lesers plesier verskaf het, en wat die een herdruk na die ander beleef het. Wat miskien die meeste genot verskaf het, is die realistiese dialoog, deurspek met humor en ironie."

Nuutste roman van Genugtig! uitgewers: ABRA K'DABRA deur Reinet Nagtegaal

LitNet 2007-03-13 ABRAK'DaBRAReinet Nagtegaal ISBN: 978-0-9584880-6-8 Prys: R159.00 Bladsye: 320 ABRAK'DaBRA is die nuutste roman uit die pen van Reinet Nagtegaal. Haar vorige boek Voorvaders kan vlieg, sê Delores is bekroon met die Insig en Sanlam ...

ABSA Ketting: Joan Hambidge in gesprek met Daniel Hugo

Daniel Hugo, Joan Hambidge Skrywersonderhoude 2007-03-06

"Goeie poësie is nie noodwendig “nuut” nie. Carina Stander en Sarina Dönges se “tradisionele” liriese verse is ewe goed as Danie Marais en Loit Sôls se “byderwetse” praatpoësie."

Vyf vinnige vrae aan Reinet Nagtegaal

Melt Myburgh, Melt Myburgh 2007-02-28 Reinet Nagtegaal se langverwagte tweede roman, Abra K'Dabra, word vanjaar tydens die Stellenbosse Woordfees bekendgestel. Op Saterdag 10 Maart gesels sy om 16:00 in die Protea Boekwinkel oor dié publikasie. Melt Myburgh het vyf speelse (en ...

Afrikaans se legendariese woordwewer: Naomi Bruwer gesels met Fanus Rautenbach

Fanus Rautenbach, Naomi Bruwer 2007-02-15 Op die kop twaalfuur klop ek aan Fanus Rautenbach se deur in die Arkadia-oudehof, soos hy dit noem. Ek is nie seker op wie se gesig die verbasing die grootste is toe Fanus die deur oopmaak nie. Ons het afgespreek om sy legendeskap te gaan vier by ...

Vyf vinnige vrae aan Johan Bakkes

Melt Myburgh, Melt Myburgh, Johan Bakkes 2007-01-29 Alles is die waarheid, met 'n knippie sout, want my ma het altyd gesê: "'n Mens donner nie 'n goeie storie met die waarheid op nie."
Top