Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na [email protected] en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Abraham H de Vries se jongste kortverhaalbundel Verbeel jou dis somer verwoord die sjarme van die Karoo

Annemarié van Niekerk 2010-02-10 Die meeste verhale in hierdie bundel van kontraste staan in die metaforiese teken van herfs as seisoen van verlies en verandering – ’n seisoen wanneer twyfel volgens Carmiggelt hoogty vier.

Hennie Aucamp se Die huis van die digter en ander liefdesverhale meesterlik

Riana Scheepers 2010-02-10 Altyd as ek ’n leeskring moet toespreek of ’n lesing of praatjie moet gee oor die kortverhaal as genre, dan raak ek vooraf in vervoering oor dié uitdagende, verbluffende genre.

Groot Verseboek: Die Mandela-brief

LitNet 2010-02-09 Nelson Mandela skryf op 27 Februarie 1975 die volgende brief vanuit sy tronksel op Robbeneiland aan Tafelberg-uitgewers.

Trading through the old Transkei

Engela Neethling 2010-02-03

Oogensiklopedie gee nie sommer sy geheime prys nie

Joan Hambidge, Joan Hambidge 2010-01-18 "Vir Gibson behels dit die wegdoen of afstand doen van die eie ek by die skryf van ’n gedig – die “ek” wat skuilhou tussen dit wat gelees en gesien is. Die sleutels gee sy unieke aard weer: hoe eiesinnig hy ’n gedig skryf en konstrueer."

Seisoen van sonde: ’n jukstaposisie van lig en donker

Deborah Steinmair 2010-01-07 Daar is opeens ’n hele paar eksjoernaliste wat hulle met Afrikaanse fiksie besig hou.
Top