Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
US Woordfees: Hitler, Verwoerd, Mandela en ek deur Marianne Thamm
2017-03-06"Net soos vandag se generasie vrae vra oor Hitler en apartheid, sal toekomstige generasies vra: Wat het julle gedoen toe Nkandla plaasgevind het? Wat het julle gesê en hoe het julle dit gestop?"
Sulamiet deur Lina Spies, ’n resensie
2017-03-06"Lina Spies se poësie was nog altyd belydend en meditatief; dit was nog altyd persoonlik gekleur en mild verwoord; dit is poësie van ’n sagte stem, van inlewing meer as deklarasie, van nadenke en vraagstelling meer as van ontmaskering en geveg."
Misverstand deur Marita van der Vyver, 'n resensie
2017-03-06"Soos met haar ander boeke, het ek ál meer begin uitstel om voort te snel namate ek hoofstuk 23 genader het. Want dan is nog ’n Marita-kunswerk voltooi. Nog een wat ek nie weer vir die eerste maal kan lees nie."
Die Burger 100: Sy mense en hul stories deur Bun Booyens en Aldi Schoeman
2017-03-03"Die boek diep van die merkwaardigste gebeure, groot en klein, op wat sy joernaliste beleef het – van die Groot Griep en die twee wêreldoorloë tot Chris Barnard se eerste hartoorplanting en Nelson Mandela se afsterwe in 2013."
Chaka in Afrikaans by US Woordfees 2017
2017-03-03Thomas Mofolo se bekende Chaka is pas in Afrikaans vertaal deur Chris Swanepoel. Alfred Schaffer gesels by die US Woordfees met Swanepoel en Antjie Krog, wat die oudioweergawe van die boek lees.
Die Chacma-ekspedisie deur Marius Ackermann, ’n resensie
2017-03-03"Die lees van Die Chacma-ekspedisie laat ’n mens soms wonder of jy vandag se koerant vashou of ’n geskiedenishandboek. Daar is soveel moontlike goed wat jy hierin kan lees."
NB-Uitgewers by die US Woordfees 2017
2017-03-03NB-Uitgewers bied vanjaar weer ’n propvol, opwindende skrywersprogram by die US Woordfees aan. Hier is ’n volledige dag-tot-dag-gids – moet dit nie misloop nie!
African Library: Chronicle of a last summer – a novel of Egypt by Yasmine El Rashidi
2017-03-02"Sometimes seen as primarily a family saga or a portrait of the teeming city of Cairo, this debut novel’s wider resonance is indicated in the subtitle; it is a highly sophisticated reading of the pulse of urban Egypt over a stretch of the 30 years between 1984 and 2014."
Web deur Naomi Meyer, ’n resensie
2017-03-01"In ’n lesersmark met voortreflike misdaadfiksie transendeer hierdie boek die genre: dis heelwat meer as misdaad, terwyl dit al die elemente het om misdaadvrate te versadig."
LitNet Akademies-resensie-essay: Kaaps in fokus
2017-03-01"Kaaps in fokus gaan ten slotte oor mense, want '[d]ie soppangheid van Kaaps is in die laaste instansie nie net ’n linguistiese kwessie nie, maar wesenlik een van die waardigheid van alle sprekers van Afrikaans' (Willemse, 81). En dit is juis hierdie kenmerk van Kaaps in fokus wat dit so ’n tydige en relevante publikasie maak."
Misverstand – ’n gesprek met Marita van der Vyver
2017-03-01"En ek soek nuwe uitdagings met elke stuk skryfwerk wat ek aanpak: ’n ander genre, ’n ander aanslag, iets wat my bang maak voor ek begin skryf."
Oorlog en terpentyn deur Stefan Hertmans
2017-03-01“Oorlog en terpentyn: ’n boeiende en aandoenlike verhaal – ’n kosbare altaarstuk vir ’n oupa.”
Web – 'n onderhoud met Naomi Meyer
2017-02-28"Nee, ek het nie die storie se einde geken toe ek dit begin skryf het nie. Ek het in die donker agter die storie aangeloop met 'n koplig wat net so 'n paar treë voor my uit skyn."
Stanzas No 4, a book review
2017-02-28"Stanzas is a vibrant and vital contribution to the local poetry scene. Any reader’s soul will delight in a subscription to the quarterly, which I can wholeheartedly recommend."
Goede Hoop. Zuid-Afrika en Nederland vanaf 1600, ’n bespreking
2017-02-28“Die boek Goede Hoop is, soos die tentoonstelling, ambisieus. In 21 hoofstukke met 34 intermezzo’s vertel 27 verskillende skrywers uit albei lande, onder leiding van Martine Gosselink, hoof van Geskiedenis van die Rijksmuseum, die gedeelde geskiedenis van Suid-Afrika en Nederland, vandat die Verenigde Oost-Indische Compagnie in die 17de eeu sy Kaapse verversingspos gestig het, tot vandag.”
Delicious low carb – an interview with Sally-Ann Creed
2017-02-24"You can eat very affordable vegetables and animal proteins with their existing fat very inexpensively."
LitNet Eerste slukkie: God praat Afrikaans deur HemelBesem
2017-02-23LitNet publiseer voortaan uittreksels uit pasverskene boeke. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Proe nou aan HemelBesem se God praat Afrikaans.
LAPA by die US Woordfees 2017
2017-02-23LAPA is trots om deel te wees van die US Woordfees 2017. Ons sal jou wys wat in ons skrywers steek.
Boekbekendstelling: Alles het niet kom wôd deur Nathan Trantraal
2017-02-22Kwela en The Book Lounge nooi jou na die bekendstelling van Alles het niet kom wôd, waar Roché Kester met Nathan Trantraal in gesprek sal wees.
Syferfontein deur Cas Wepener, ’n resensie
2017-02-22"Dit is egter terselfdertyd die afgryslikheid van die karakter wat die leser emosioneel ontstem en juis daarom vir my geslaagd is."
