Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Bo-Kaap Kitchen: Q&A with Craig Fraser

Craig Fraser, Herman Lategan Kos en wyn 2016-02-10

"Bo-Kaap Kitchen is a collection of recipes from residents of the Bo-Kaap, the people who live in the area, those inhabitants who have a history there, a cultural connection to it. It is not a collection of recipes from a chef or a restaurant; this is food of and from the people. Not only is it their food, but it is also their stories, it is a slice of history through personal experiences." 

Oor resensiekuns, 'n stuiwer

François Verster Boeke en skrywers 2016-02-09

"Die herrie wat oor 'n resensie van Chanette Paul se Offerlam losgebars het, het tot gesprekke tussen lesers gelei en so ook tussen skrywers."

US Woordfees 2016: Francois Verster oor Omega, oor en uit

François Verster, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-02-09

"Ontnugter? Glad nie – ek het nie diensplig gedoen en gedink dit sal ‘n piekniek wees nie, en ek het ook nie gedink die kommunistiese aanslag was ’n Rooikappiestorie nie."

Suiwer goud: Errol Tobias gesels oor die groen en goud

Errol Tobias, Jean Oosthuizen Onderhoude 2016-02-03

"Kwota en meriete sit nie langs een vuur nie."

Boekresensie: Recce - Kleinspan-operasies agter vyandelike linies deur Koos Stadler

Linda de Jager Resensies 2016-02-03

"Recce word sterk aanbeveel – selfs vir lesers wat nog nie boeke oor die bosoorlog verken het nie – oor dit ‘n eerlike perspektief bied op ‘n era wat so baie Suid-Afrikaners se menswees help vorm het." 

"What's a Gruffalo?" An interview about Julia Donaldson

Tarryn Talbot, Naomi Meyer Books and writers 2016-02-02

"The Gruffalo, Julia’s most recognised title globally, has been translated into 43 languages (excluding the Zulu version currently in translation). Publishers understand that translations of children’s books are very important, for children to identify the words that they hear daily, see the words written down in books in their own language."

Lesersindruk: Submission deur Michel Houellebecq

Willem Krog Boeke en skrywers 2016-02-01

"Die boek is natuurlik gehul in omstredenheid, omdat dit verskyn het op die dag van die aanval op die Charlie Hebdo-kantore in Parys met Houellebecq op die voorblad van daardie dag se uitgawe van die Hebdo-publikasie."

Boekresensie: Ver in die wêreld, sushi deur Koos Kombuis

Piet Croucamp Resensies 2016-02-01

"Ek lees Koos Kombuis, want dit laat my dink."

Lesersindrukke: Errol Tobias: Suiwer goud deur Errol Tobias

Heindrich Wyngaard Boeke en skrywers 2016-01-29

"Hierin lê dan die groot waarde van Tobias se boek: dat dit ’n allerbelangrike bydrae lewer tot die skamele versameling van boeke oor die land se 'niewit' rugbyhelde van weleer."

Skrywersonderhoud: Jerzy Koch gesels oor A History of South African Literature: Afrikaans Literature 17th - 19th Centuries

Jerzy Koch, Tertius Kapp Skrywersonderhoude 2016-01-29

"Kom ons sê daar is twee basiese perspektiewe op die literatuur in Suid-Afrika: die eksklusiewe siening en die inklusiewe. Al twee het voor- en nadele, bring nuwe insigte, maar verberg iets op ander plekke."

Book review: The seed thief by Jacqui L'Ange

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2016-01-27

"The Seed Thief is one of those rare books which deliver on all fronts and leave you completely satisfied."

Boekresensie: Offerlam deur Chanette Paul

Riette Rust Resensies 2016-01-25

"Offerlam word geslaagd uit vier perspektiewe vertel. Paul se taalgebruik skitter en sy geur die teks gepas met Nederlandse en Vlaamse woorde. Die roman bied ’n verfrissende blik op die Belgiese kultuur. Die skrywer lewer gebalanseerd kommentaar op die misdaadsituasie in Suid-Afrika."

Boekresensie: Struisvoël deur Johan Fourie

Bibi Burger Resensies 2016-01-25

"Deur hierdie situering van die gebeure van tradisionele en postmoderne plaasromans in ’n breër Suid-Afrikaanse konteks bied Struisvoël ’n vars perspektief op Suid-Afrika se verlede en die invloed daarvan op die hede."

LAPA se Romanza Ridder: ’n Nuwe era van ridderlikheid

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2016-01-22

Wil jy 'n moderne ridder nomineer? Hy kan geld wen.

Boekresensie: Jou Krugerwildtuin-gids met stories: verkyker, grondpad en kaart deur Frans Rautenbach

Dawid de Wet Resensies 2016-01-19

"Frans Rautenbach het hier, ná sy vyftigtal in besoekjare aan die wildtuin, ’n baie volledige gids vir die groentjiebesoeker saamgestel. Soseer dat jy sommer onmiddellik in jou kar wil spring en een van sy aanbevole roetes na die wildtuin toe wil vat."

Book review: In Our Own Skins: A Political History of the Coloured People

Bill Nasson Books and writers 2016-01-19

"In our own skins: Comfortable or itchy, but stuck with it."

Interview: Die Ju / 'hoan Tsumkwe Dialect / Prentewoordeboek vir Kinders / Children’s Picture Dictionary

Kerry Jones, Naomi Meyer Books and writers 2016-01-19

"Research into our first people's languages is important for our national heritage."

"Your library is your soul": Reflecting on Kate Atkinson’s A God in Ruins

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2016-01-19

"A God in Ruins is many things. It is the story of a British family set against the historical background of the past century. It is a novel about war and its aftershocks. It is a fine inquiry into human nature. But above all, it is a declaration of love for literature, its power and its manifold mysteries."

Resensie van Land van skedels deur Nicola Hanekom

Nico Luwes Resensies 2016-01-18

"Land van skedels is uiteindelik ʼn ritueel oor die gruwelikheid en verskrikking wat oorlog aan die mens, wat nie meer mens geag word nie, doen. Hierdie drama behoort deur alle nasies in hierdie land gelees te word – hierin kry almal stem."

Skrywers wat opgeneem word in die US Woordfeesbundel 2016 bekend

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-01-14

Die US Woordfees publiseer vanjaar vir die eerste keer ʼn kortverhaalbundel. Uit ’n totaal van 99 inskrywings is 24 skrywers se verhale gekies.

Top