Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Sanlamprys vir Jeuglektuur 2017|Sanlam Prize for Youth Literature 2017
2016-04-11Inskrywings vir die 2017 Sanlamprys vir Jeuglektuur is nou oop. Kyk hoe gaan die sosialemedia skrywers vanjaar kan help om deel te neem.
Wenners: UJ-pryse, 2016
2016-04-11Dit is ’n groot voorreg en plesier vir die Departement Afrikaans aan die Universiteit van Johannesburg om hiermee die twee wenners van die 2016 UJ-pryse bekend te maak.
NB Akademie bied weer kursusse aan vir uitgewersbedryf
2016-04-07Die NB Akademie, ’n inisiatief van NB-Uitgewers, bied in April en Mei vanjaar weer kortkursusse oor verskillende aspekte van die uitgewersbedryf aan. Hier is nog inligting.
Al singende en dansende na die Spier Digtersfees 2016
2016-04-06“Die fees sal weereens ’n bevoorregte ruimte bied vir die vervlegting van stemme waar ons sal droom asof ons vir ewig gaan lewe.” ~ Breyten Breytenbach
LitNet Akademies-resensie-essay: Vlakwater deur Ingrid Winterbach
2016-04-06"Met haar roman skryf sy dus voort binne die tradisie van die betrokke literatuur in Afrikaans, maar soos geen ander Afrikaanse skrywer tot dusver nie, slaag sy daarin om die dilemma van die metamodernisme vas te vat."
Wenner aangekondig: Wen saam met kykNET se Die Boekklub
2016-04-06Een van LitNet se lesers het 'n verbeelde TV-episode in die styl van kykNET se Die Boekklub geskryf. Sy het 'n lekker boekpakkie gewen.
UJ-pryse 2016: Kortlys
2016-04-04Die UJ-pryse word jaarliks in twee kategorieë en oor die grense van genres heen, toegeken. Hier is die kortlys.
Boeke vanjaar bekroon deur die SA Akademie
2016-04-01Die Hertzogprys, Eugène Maraisprys, Protea boekhuisprys vir beste gepubliseerde werk in Afrikaans en Scheepersprys vir jeugliteratuur is pas bekend gemaak. Lees meer oor die wenboeke en hul skrywers.
Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns: Bekronings 2016
2016-03-31Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het op die volgende bekronings vir 2016 besluit.
LitNet Akademies-resensie-essay: Oorsee deur Tertius Kapp
2016-03-31"Oorsee slaag daarin om op ’n speelse manier die absurditeite van bestaande hiërargieë te bevraagteken en sodoende kontroversiële onderwerpe te ondersoek."
Resensie: Where’s Zuma? deur Kobus Galloway
2016-03-30"Where’s Zuma? herinner in inhoud veel meer aan Zapiro as aan Idees Vol Vrees. Galloway bult hier sy spiere as politieke kommentator met groot sukses."
Boekresensie: Donderslag deur Wilbur Smith
2016-03-30"Donderse goeie vermaak uit Willeboer Smit se blitsverkoperpen," skryf Francois Verster.
Boekresensent van die Jaar: Yvonne Beyers gesels oor dié nuwe pryse
2016-03-24Inskrywings vir die eerste Boekresensent van die Jaar-pryse sluit 31 Maart 2016. Yvonne Beyers, voorsitter van die beoordelaarspaneel, gesels oor hierdie langverwagte pryse.
Arthur Nuthall Fula (1908–1966)
2016-03-23"Ja, hulle het die geld, maar ek besit die pen, en in my pen lê my bestemming." Lees oor die lewe en werk van Arthur Fula.
LitNet Akademies-resensie-essay: Afrikaanse filosofie: Perspektiewe en dialoë deur Pieter Duvenage
2016-03-22"Intellektuele dekolonisering in Suid-Afrika behels dat die plaaslike denker erns met die plaaslike konteks maak en met behulp van idees wat, om welke rede ook al, plaaslik relevant is, daarna streef om ’n vrye en regverdige Suid-Afrika te bevorder – ongeag die plek van oorsprong van die idees wat plaaslik ingespan word."
Praatjie: Seks is 'n gebed
2016-03-17Die geslagsdaad is die seksuele ekwivalent van gebed. - André Brink. Luister hierdie Saterdag na Ampie Coetzee oor dié onderwerp.
Review: Mongrel - essays by William Dicey
2016-03-16"There is nothing quite as satisfying as an excellent personal essay, and William Dicey’s Mongrel contains six gems of the genre."
US Woordfees 2016: Brugbouers na gister
2016-03-16"Vandag se leser kan eintlik nie hulself indink in die tydsgees van daardie tyd nie. Dit is waarom fiksie belangrik is. Fiksie help die leser om daardie tye te interpreteer."
